Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammabed Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Ammabed Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rowena A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena A

Ideal location, tranquil, peaceful and safe.

Amazing breakaway from city life.

Britney W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Britney W

Nice and quiet stay.

Nice and spacious room. Host very welcoming. Quiet environment.

Anzél L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzél L

Lovely!

Great stay, especially when you are in Caledon for a wedding and in need of a nice little place to stay. Has everything you can possibly need. The owner is so sweet and welcoming.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Thanks, Anzel.

Ammabed Accommodation
Sanria J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanria J

Vriendelik en hulpvaardig.

Net geslaap, maar daar was geen probleme.

Roshan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roshan S

Safety guaranteed.

Erica was responsive and helpful when we arrived. The place suited our purposes for an overnight stay. It is quite small and we could hear noise from next door tenants as walls are thin. All in all the set up was functional and had everything we needed. I like that the place has excellent security.

Claudia C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C

Lovely host. Had a very pleasant stay. Room was very neat and clean.

We had a very pleasant stay. The room was exactly what we needed and a lovely host.

Johannes K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K

Baie gerieflik en baie mooi.

Veilig, stil, skoon , goed toegerus, alles wat jy nodig, het geen bekommernis oor kragonderbrekings.

Chantal R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Ek het baie lekker gebly by Ammabed!

Ek het baie lekker gebly by Ammabed. Die eienaar en haar dogter was baie vriendelik en het ek tuis gevoel. Ek moes vroeër inboek en hul was baie behulpsaam daarmee. Die plekkie is baie netjies, goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer gebruik maak van Ammabed! Well done aan Erika en Marika!

Marinda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Perfek vir oornag.

Baie lekker oornag. Gasvrou is vriendelik en help graag. Plek is netjies, goed toegerus en lekker veilig. Sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Marinda baie dankie. Lekker om te hoor as ons gaste lekker oornag het.

Ammabed Accommodation
Louis C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik, gerieflik en aan al ons vereistes voldoen. Hoogs aan te bevele vir persone wat nie 'n baie ruim plek benodig nie, maar tog al die belangrikste geriewe verlang.

Wanneer ons akkommodasie soek, moet dit aan 'n paar vereistes voldoen: Nie te duur wees nie - Ammabed het hieraan voldoen. Sekuriteit en veiligheid moet goed wees - Ammabed het hieraan voldoen. Voertuig moet veilig kan parkeer en verkieslik onderdak wees - Ammabed het hieraan voldoen. Voertuig so na as moontlik aan ons blyplek wees - By Ammabed parkeer jy reg voor die deur van die kamer onder 'n afdak. Daar moet 'n kombuisie wees met die basiese geriewe, soos 'n wasbakkie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n stofie - Ammabed het dit. Erika, eienares, het ook elke dag die sakkies koffie, tee, melk en suiker in die kombuisie aangevul soos nodig. Gerieflike stort en warm water - Ammabed het dit. Handdoeke word voorsien en Erika maak seker dat daar elke dag droë handdoeke is. Privaatheid - Ammabed het dit. Lugversorging - Ammabed het dit. 'n Gerieflike bed en goeie matras - Ammabed het dit. Nie in 'n lawaaierige omgewing nie - Ammabed het dit. Ons kyk nie TV nie, maar daar is selfs 'n TV vir mense wat dit verkies. Buite is ook ekstra sitplek en mense wat wil braai, kan ook braai. Ammabed het ook WiFi, wat ons baie gerieflik gevind het. Erika het ons baie vriendelik ontvang en alles baie mooi gewys en verduidelik. Die plekkie self kom klein voor, maar dit het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Die toilet en badkamer is agter in die kamer en het 'n toeskuifdeur vir die nodige privaatheid. Die stort is lekker ruim en het 'n heerlik groot stortkop, baie gerieflik. In die kamer is 'n oopvoutafeltjie vir ekstra pakplek of om by te eet en daar is ook twee stoele met heerlike rugleunings. Met beurtkrag het die ligte steeds aangebly, alhoewel die kragproppe wel vir daardie tyd sonder krag was. Die winkels is sowat 850m ver. Ons het sommer soontoe gestap. Erika het regtig baie goed na ons omgesien die drie nagte wat ons daar oorgebly het, baie dankie!

Ammabed Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie opmerkings van ons diens hier. Ons probeer ter alle tye net die beste diens te lewer aan ons gaste. Julle altyd welkom. Erika

Ammabed Accommodation
Maryke M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Fantasties.

Baie vriendelik. Baie skoon en als wat mens nodig het. Was baie lekker om daar te bly.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Dankie Maryke. Dit is goed om te hoor dat julle ons plekkie geniet het.

Ammabed Accommodation
Anje H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje H

Gesellig, effektiewe en vinnige kommunikasie. Veilig.

Ons het so lekker gebly by Ammabed Accommodation dat ons dit oor en oor sal aanbeveel. Met die inklokslag het dit gevoel of ons by familie arriveer het, eerder as by 'n vreemde gasvrou. Die eenheid is goed versorg, pynlik netjies, goed toegerus (die stort is erg luuks) en ons het niks kortgekom nie. Sal weer daar boek indien ons in die area moet bly.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Dankie Anje, dit maak my hart bly dat jul lekker gekuier het. Erika

Ammabed Accommodation
Heidi W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

Oornag vir 'n troue.

Ons het oornag vir 'n troue - was presies wat ons noddig gehad het - slaapplek en veilige motor.

Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Heerlike oornag vir troue!

Klankdigtheid tussen die twee kamers kan verbeter.

Grace G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grace G

Pleasant.

I can't fault them for cleanliness. It is very clean and just what you need if it's a one-night stayover. However, the wall between the 2 units is really thin and everything can be heard, including snoring!

Andriesha B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriesha B

Veilige plek vir parkering, voorberei vir beurtkrag, baie gasvrye diens ontvang.

Ammabed het voorsorg getref vir die wintertye. Asook hy het krag as dit beurtkrag is. Bloots tevrede met hulle diens.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Was vir ons lekker om jul te kon verwelkom.

Ammabed Accommodation
Thinus G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G

Very neat and clean.

We slept here for one night in order to attend a wedding in Caledon. Very affordable, neat, clean and perfect for a weekend getaway. Aircon a bonus.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Thanks Thinus.

Ammabed Accommodation
Gordon C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon C

Very happy. Had a good rest.

The room was very neat and comfortable. It had everything that we needed to make our stay comfortable. Thank you Erika.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Thanks, Gorden

Ammabed Accommodation
Jo-anne P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne P

Wonderlik.

Die gasvrou was baie vriendelik.

Michelle L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Ons het oorgebly vir een aand, was in Caledon vir 'n troue.

Dit is 'n intieme veilige tweeslaapkamerwoonstel, sal definitief voorstel aan ander.

Melinda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda L

Net wat ons nodig gehad het na lang dag op die pad.

Op baie kort kennisgewing het hul ons geakkommodeer. Was so dankbaar, want ons was moeg gery.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Plesier, julle is altyd welkom. Groete, Erika.

Ammabed Accommodation
Natasha E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Amazing.

Erika was very accomdative she and her husband went out of their way to ensure that we were ok and had everything we needed. Ammabed is very neat and tidy and would definitely recommend it.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Thanks for the review Natasha. You are more than welcome.

Ammabed Accommodation
Beanca W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanca W

Baie Lekker.

Was baie baie lekker sal enige tyd weer daar gaan bly.

Wayne W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Quick stay-over was very pleasant. Friendly hostess.

Very clean and compact room.

Kelly-ann B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann B

Baie vriendelike diens, lekker plekkie as mens so vinnig moet oorslaap.

Kamer is netjies en skoon. Beddegoed word verskaf asook alles wat mens dalk sal benodig. Bietjie klein, maar perfek vir 1 of 2 aandjies se oornag.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Dankie, dit was 'n groot plesier.

Ammabed Accommodation
Madeleine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine B

Baie gasvry ontvang, plek is so netjies. Was 'n rusige atmosfeer.

Kombuis is verskriklik klein. Nie dit verwag nie. Nie op foto's so klein gelyk nie. Ook geen strykyster in selfsorg nie. Die hoogtepunt was die aircorn.

Cecile L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L

Perfek vir wat ons nodig gehad het!

'n Warm en skoon bed na 'n lekker troue - ons kan vir Ammabed aanbevel vir hulle vriendelike diens.

Ammabed Accommodation se terugvoer

Baie dankie Cecile, lekker om te hoor dat dit wat ons probeer volhou met gaste kamers werk. Groete Erika

Ammabed Accommodation
Lizaan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan K

Heerlike netjiese plek! Eg Overbergse gasvryheid! Ons kom beslis weer ! Baie dankie Erika x

Ons kom kuier beslis weer ! Alles was perfek !

Ammabed Accommodation se terugvoer

Lizaan, baie dankie vir ons mooi resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, Ian en Erika.

Ammabed Accommodation
Shimonay N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimonay N

Vriendelike verhuurders, gasvry, netjies met alles wat jy kan benodig.

Dit was my tweede keer by die spesifieke akkommodasie en dieselfde vriendelike ontvangs en netjiese woning. Absolute joy to stay at Ammabed.

John K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K

All good.

Neat, friendly. Mattress was not too comfortable - personally found to be too hard.

Ronethea L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronethea L

Feels like home!

Our stay was just what we expect it to be and very very neat and still new room with awesome atmosphere. The owners are very warm heart and friendly, would definite book again. Quiet area and walking distance to shops and close to the Casino.

Marchelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marchelle V

Gerieflik en skoon met goeie kliëntediens en vervoer na troue.

Die verblyf is netjies en skoon. Kamer is kompak en ek is bly ons het saam met familie die 2 eenhede gehuur omdat jou bure baie naby is. Kliëntediens was baie vriendelik en hulpvaardig en hulle het ons ook uitgehelp met vervoer na ons troue en laataand kom haal. Ons waardeer dit baie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp1tEoZ4iRSoAiVmb4m80hm3c51BPaV6ZJPHOjTSwnYa3TTjxO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Human Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228363835667 19.419697720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang