Amohela Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Everfair Laan, , Randjesfontein, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amohela is 'n pragtige, luukse gastehuis, gerieflik geleë in Randjesfontein, Midrand, sentraal geleë tussen Johannesburg en Pretoria. Met Amohela wat slegs minute weg van hoof besigheidsentrums soos Vodacom World, Corporate park Noord en Suid, Gallagher Estate en Grand Central Lughawe, is dit die perfekte rusplek vir die besigheidsreisiger, mense wat van die stadslewe wil ontsnap of reisigers wat 'n ruskans wil neem van al die pragtige plekke wat Gauteng het om te bied.
Ons spesialiseer daarin om gaste met uitsonderlike, vriendelike diens, heerlike ontbyt, persoonlike aandag en die geleentheid om 'n Afrika juweel te ervaar in teenstelling met oorvol, duur en onpersoonlike hotellewe.
Ons begeer dat elke waardevolle gas Amohela waarlik sal ervaar, met oorvloed natuurlewe. Ontspan om die swembad, deel jou Afrika-ervarings om 'n braai met ander gaste of kyk saam met vriende hoe die son sak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brigitte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 33 Everfair Laan, , Randjesfontein, 1685, Gauteng
- Gaste dink Amohela Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Everfair Laan, , Randjesfontein, 1685, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang