Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amour de Pierre Villa 221

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Faith N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Highly recommended. We had a lovely stay at Amour de Pierre Villa 221. The accommodation is in a secure, central location, a walk away from the town of Clarens. The views are amazing and the place is so peaceful. The property is well-kept and had all the amenities we needed. We enjoyed the cosy gas fireplace and the heating in the bedrooms as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Awesome neat and clean. It is our 4th time staying there, always awesome to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent, sal vir seker weer gaan. Alles skoon, netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig en goed toegeruste verblyf sal verseker weer gebruik en kan aanbeveel. Ons gesin was vir 'n hele naweek in Clarens, alhoewel dit net gereën het. Die verblyf was egter so goed geleë en goed ingerig dat ons steeds die naweek vreeslik geniet het en lekker gekuier het, ongeag van die weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Fantasties lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Excellent. New, clean and well equipped with all necessary accessories. Just needs a few instructions on TV use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Van die bespreking tot ons vertrek het was alles puik. Dit was vir ons baie aangename verblyf - van die beste wat ons nog bespreek het. Die huis is pragtig gemeubileer, skoon en nuut. Daar kom niks kort nie - dis selfs beter as ons eie huis toegerus. Ons het veral die stoep met die mooiste uitsig op Clarens en die berge met die sonsondergang geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Goed toegerus. Al die gerieflikhede van 'n mens se eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Sjoe, wonderlik. Regtig 'n baie, baie netjiese en goed versorgde eenheid/huis. Alles is daar. Eienaars se trots vir sy eiendom kan gesien word. Ons het soos 5 ster-gaste gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie goeie waarde vir geld. Die gaskaggel het nie baie lekker gewerk nie, maar daar is lugversorging en elektriese komberse in al die kamers. Ons het glad nie eens die koue gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 664

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate, Villa 221, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NWEwOTVlLThlN2ItNDFmYS1iMTg4LWUwYjUzYTQ5OGNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 Clarens Golf and Leisure Estate Villa 221 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509446291931 28.429580926895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang