Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anandi Guesthouse Mariental

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverstraat 15, Mariental, 0000, Hardap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anandi Guesthouse Mariental is in Mariental, Hardap geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die B1, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 13 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met satelliet-kanale.

Die luukse kamers het elk 'n spa-bad en 'n stort, en lei na 'n privaat stoep.

Die gewone kamers lei na 'n lieflike tuin waar gaste onder koeltebome kan ontspan. Daar is ook 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is oorkant 'n Engen 1-Stop en 'n Shell-vulstasies. Dit is dus die ideale plek om te rus en die kar vol te maak voor gaste weer in die pad val.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Frikkie S
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy nodig het ons oornag gewoonlik net een nag op en terug. Baie lekker, ons bly altyd daar op die plek na Namibië en terug na SA.
Jul 2024
Derik P
Besigheidsreis
5.0
Idiaal vir oornag oppad grens toe of van SA na Windhoek. Skoon en netjies, ontvangs is baie vriendelik.
Mei 2024
Derik P
Besigheidsreis
5.0
Netjies en skoon. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs.
Mei 2024
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
Desire V
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, behulpsaam, veilig. Ons sal definitief weer by Anandi Guesthouse Mariental kom slaap. Baie goeie diens ontvang deur Rene.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Riverstraat 15, Mariental, 0000, Hardap
  • Gaste dink Anandi Guesthouse Mariental het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverstraat 15, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ZVhHaSvTkIQsC9WGHbPI1WxucOdHvlYOFJ4MBT4JFetY3ji5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 15 River Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.628947 17.955938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang