Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor Drift

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Anchor Drift is 'n selfsorg-grasdakhuis in St Francisbaai. Die eiendom is ideaal geleë net 'n paar minute van die strand af.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers in die huis en 1 buite met aparte ingange. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, en die derde kamer is ingerig met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die oopplan-kombuis in die hoofhuis bevat die basiese en nodige toebehore om maaltye te kook.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het sitplek om op te ontspan. Die leefarea lei na die erf met braaigeriewe vir gaste om te gebruik en parkeerplek vir 2 motors.

Anchor Drift is ook naby winkels, restaurante en 900 meter vanaf St Francisbaai Gholfklub geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Anchor Drift het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae936b52370696792bbfd72b9aac175b4f486df62442baf4e6fd3ce186572d87044e05bb457503e84be06d3a9c572687c7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 14 5 1 5 Napier Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168059547485 24.82955801272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang