Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anerley Garden Park Resort

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Eugene P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Excellent. Magnificent, will definitely be coming back for another stay. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ockert
Anerley Garden Park Resort
Goeie more Eugene Dankie baie, dit was vir ons 'n groot voorreg om jul hier by ons te kon hê, en te ontmoet. Jul is altyd so welkom hier by ons. Liefde groete, Erika

Riana T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Value for money at clean accommodation. A last minute stay and the room was ready and clean. Great value for money, friendly staff and the restaurant, on site, was a real bonus. I am looking forward to bringing the family during summer holidays to enjoy the lovely pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Die oord het uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel. Die restaurant is 'n klein juweel. Baie billike pryse en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vishaal H
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Awesome. I would recommend it for family as well as large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nalize L
1 nag
4.0
Apr 2023

Baie lekker, restaurant baie bekostigbaar. Vriendelik en baie lekker plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henro D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Gesin-seevakansie in en om Port-Shepstone Maart 2023. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, hulle is heeltyd by die oord en beskikbaar. Huisie nommer 1 is baie netjies en in 'n goeie toestand, word daagliks skoongemaak. Huisie nommer 1 is vir 4 gaste, dubbelbed en afslaanbank in leefarea. Die huisie is erg warm in die middae, lugversorger werk, maar sal gediens moet word. Oord besig met opgraderings en herstelwerk. Kroeg/restaurant se kos baie lekker. Permanente inwoners baie vriendelik. Groot, netjiese, skoon swembadarea met braaigeriewe. Die wifi is beskikbaar, maar mens vang dit slegs by die kroeg op, baie stadig en konneksie laat mens heeltyd in die steek. Oord raas ongelukkig baie in die aande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ockert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendigo-weg, Erfdeel 115 van 4 op Sanderstead-plaas, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03ff1fcbc7b2b8f5c97f2a63760f96d6c38e8ce59ff89dd80fa3d140e36238790aa69818db9134bafac42591ec55416b908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Bendigo Road Portion 115 of 4 of the farm Sanderstead 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.669009677879 30.493455407808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang