Angels View Hotel
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 362R2 522 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angels View Hotel bied luukse verblyf in die hartjie van Graskop in Mpumalanga. Verblyf word in 16 kamers in die hoofhotelgebou aangebied en sluit Superieure Kamers, Luukse Kamers, 10 eksklusiewe eenhede in.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe is ook in elke kamer beskikbaar. Die Earth, Grotto en Panorama-eenhede het elkeen 'n kombuisie.
Die hotel het talle geriewe op die perseel insluitend 3 swembaddens, 'n konferensiesentrum, 'n troukapel en glasmarkiestent, 'n amfiteater, kafee en mengeldrankiekroeg, 'n restaurant, 'n welweessentrum en spa, 'n biblioteek en gimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Angels View Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang