Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anguna Holiday Flats

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Anguna Holiday Flats
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louisa J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa J

Pragtige see-uitsig.

Onthou net jou R1000 terugbetalingdeposito vat 'n hele rukkie voordat jy dit terugkry.

Kevin O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin O

Very clean and beautifully situated right on the beach.

Top security and very pleasant supervisor.

Nomcebo B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomcebo B

Awesome

Had a great time and felt safe.

Collin N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Collin N

Uitstekend! Baie geniet.

Baie mooi en netjies! Waarde vir jou geld, meer waarde as geld. Hoogs aanbeveelbaar.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Collin,

Thank you very much.

Anguna Holiday Flats
Riette L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette L

Skoon, netjies en baie oulike plekkie om in te bly.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus vir 'n rustige wegbreek. Direkte uitkyk op strand en see. Stort is groot. Ons verblyf was baie wonderlik.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Riette,

Thanks for your rating and it was a pleasure to have you here.

Kind regards

Susan Wheeler
Manager

Anguna Holiday Flats
Denyse V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denyse V

Puik ligging en uitsig.

Ongelukkig is die strande toegemaak op die tweede dag.

Phia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia V

Mooi, skoon en netjies. Opsigter, Corrie, baie behulpsaam en vriendelik. Eenhede bied genoeg privaatheid. Geen WiFi en kan nie Explora opkoppel nie. LNB is die probleem.

Ons sal beslis weer na Anguna gaan en het alreeds by vriende en familie aanbeveel.

Rolanda F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanda F

Lieflik, ontspanned. Privaat en veilig. Rustig.

Ons is vriendelik ontvang. Gemaklik, ruim en netjiese verblyf! En werklik op die strand. Die plek lyk nes die foto's! Ons het heerlik gebly. Veilige speelplek vir ons kleinkind. Wonderlike see-uitsig. Alles is in werkende toestand. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Bernadine E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine E

Awesome.

Fantastiese uitsig. Op die strand. Sien die dolfyne en walvisse. Wat meer kan jy vra?

Luuca B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luuca B

Lovely location, clean beach, lovely sea views, spacious and comfortable.

I will definitely visit Anguna again.

Marelize S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Lekker veilig op die strand.

Sien sterre.

Leko S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leko S

Anguna is affordable and for me it the best place to stay in Margate so far.

Best place with the best view.

Suvashi S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suvashi S

Anguna Holiday Flats is the perfect destination for a relaxed holiday.

It is ideally located with easy access to the beach. The units are well maintained and offer great value for money.

Odette H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H

Awesome accommodation.

Very neat, clean and modern flats. Truly a destination we will definitely revisit. Very impressive.

Hein T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T

Asemrowend.

Dit was baie lekker sal beslis weer daar bly, baie goeie ligging.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Beste Hein,

Dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle dit geniet. Julle is altyd welkom.

Vriendelike groete,
Corrie

Anguna Holiday Flats
Tersia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L

Ons kon heerlik uitrus, want alles was na ons sin.

Die woonstel is heerlik ruim en skoon. Die plek is ideaal geleë. Ons het dit geniet om sommer Spar toe te kon loop, so naby is dit. Dit is definitief 'n perfekte plek vir mense met kinders ens. Baie dankie vir julle gasvryheid, Corrie! Ons beveel definitief Anguna aan vir 'n lekker verblyf!

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Tersia,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis mense soos julle wat altyd welkom is om weer te kom kuier.

Vriendelike groete,
Corrie

Anguna Holiday Flats
Anine N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine N

Wonderlike ligging.

Kinders kan lekker op die gras speel terwyl ons braai. Rustige atmosfeer. Loop by die hekkie uit dan is jy op die strand. Naby aan winkels. Corrie is baie behulpsaam. Dankie vir 'n heerlike vakansie.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Dankie vir die trugvoer. Julle is altyd welkom om weer te bespreek
Vriendelike groete,
Corrie

Anguna Holiday Flats
Justus R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus R

Fantastic and very nice!

Everything was just right, clean, tidy, friendly and so much more. Will go again and again.

Belinda H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda H

Rustig en ontspannend.

Baie skoon en netjiese akkommodasie, baie hulpvaardige opsigter.

Madelein R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Fantastiese tyd!

Uitstekende ligging, fantastiese uitsig. Baie veilig met alarm stelsel in die woonstel. Vriendelike diens. Anguna sal my definitief gou weer sien.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Beste Madelein,

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Julle is baie welkom om weer te bespreek.

Vriendelike groete,
Corrie Anguna

Anguna Holiday Flats
Lea S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S

Kon lekker uit rus.

Anguna is tops, sal weer plek daar bespreek.

Matheus U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matheus U

Waarde vir geld.

Groot woonstelle met uitstekende ligging, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly!

Mariska D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Dit was fantasties en so goed geleë.

Dit was regtig heerlik en ons het ons tyd baie daar geniet. Dit is ruim en skoon en die ligging is awesome. Ek sal regtig dit aanbeveel.

Chintha M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chintha M

Very comfortable on the beach and hospitable and friendly manager.

Excellent location close to Spar and other tourist attractions on the Hibiscus Coast.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Thank very much for the positive feedback. You are always welcome to book again.

Kind Regards,
Corrie

Anguna Holiday Flats
Margaret B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Very clean and tidy.

Despite the bad weather we had a very pleasant stay, the flat was clean, we felt very safe and we were impressed with the short distance we had to walk to get to the beach. Our only complaint is the linen in the Main Bedroom, we had a feather duvet but the duvet cover, although clean, was was very old, faded and had a few old ink stains on it.

Rowena K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena K

Gemaklik met mooiste see-uitsig.

Baie netjiese, ruim woonstel met mooiste see-uitsig.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Rowena,
Thank you for your positive feedback, and you are always welcome to book again.
Kind regards,
Corrie
Anguna

Anguna Holiday Flats
Paul S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Great stay. Location perfect!

This was a great place to stay. Walk 100 m to swimming beach. Everything you need in the flat and excellent location.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi
Thank you for your positive feedback and you are welcome to book again
Warm Regards
Corrie
Anguna

Anguna Holiday Flats
Frederick S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S

Baie lekker eenheid met baie spasie en baie gerieflike kombuis en balkon!

Ons het baie laat bespreek maar die eenheid was fantasties. Nie baie modern nie, maar uiters gerieflik en baie naby aan die swemstrand. Goeie diens en die daaglikse skoonmakers was goed, betroubaar en vriendelik. Ek sou wel voorstel dat bietjie meer aandag aan detail verleen word en seker maak dat alle gloeilampe in werkende toestand is. Maar in geheel was ons baie gelukkig.

Carin H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H

Fantastiese ligging.

Alhoewel die ligging fantasties en die woonstel ruim is, moet mens liewers jou eie handdoeke saamvat (hul handdoeke is oud en ruik ietwat vreemd) en die matrasse is lankal overdue om vervang te word (seer lyf is jou voorland teen die einde van 'n week).

Cindi R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindi R

Dit was heerlik om so naby die see te bly.

Ons het dit regtig baie geniet by Anguna Flats. En sal enige tyd weer soontoe wil gaan. Alles wat jy nodig het straat af. Die staff was baie behulpsaam en vriendelik.

Anguna Holiday Flats se terugvoer

Hi Cindi
Dankie vir jul terugvoering en ons is baie bly dat jul dit geniet het. Julle is altyd welkom vir toekomstige besprekings.
Vriendelike groete
Corrie
Anguna

Anguna Holiday Flats
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9a5805d0b39611cf0c08fe58a90f566182e26d33da04fff2f67776f8e4654245ffc8b24169abbfbd5a24bb9087f9d5d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Anguna Holiday Flats Forest Road 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.855418526183 30.377940544983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang