Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf aan in 'n privaat kothuis op 'n woonerf. Dié eiendom is in Musgrave, Durban en bied toegang tot talle geriewe en sportvenues in Durban.

Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuis met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, indien nodig. Die sitarea het 'n TV met Netflix en die kombuis het 'n yskas, gasplaat, ketel, broodrooster en mikrogolf. WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het sonkrag en gaste kan slegs die TV, lampe en WiFi tydens beurtkrag gebruik.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste kan van die swembad gebruik maak.

Anne's Cottage is naby 3 vername hospitale en 2 onkologiesentrums en is dus gerieflik geleë vir enigeen wat behandeling nodig het.

Aktiwiteite in die omtrek sluit stap, voëlkyk en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anne's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 53, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f91b5ef91c75a6fb99d1ee2ea853814b714d02bdf385edd6546bb9cdc27edb05b1d73b387c69907cb1f595a1d7d8c7298e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 53 Cherry Avenue Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.841303912536 30.992855182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang