Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Janelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gerus, gebraai (hout ingesluit!) en veilig gevoel. Wow! Uitstekende verblyf! Baie vriendelike ontvangs. Ten volle toegerus met 'n gevoel van luuksheid en privaatheid. Gemaklike matrasse en goeie linne. Uiters skoon, netjies en mooi! Pragtige tuin met lopende water en ryk voëllewe. Beslis ses sterre werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
1 nag
5.0
Sep 2024

Kan Anne's place aanbeveel, geniet die stilte. Baie netjies. Ek het heerlik gebly. Dankie vir die lekker beskuit en die sjerrie by aankoms. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Anne's Place
Dankie, altyd lekker om julle te ontvang!

Emsie R
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekker gastehuis in Potchefstroom, baie veilig. Baie lekker, naby alles, lekker kamer, ruim en baie netjies by swembad, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Briljant. Briljante akkommodasie. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard Johlene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangename plek met fantastiese diens. Veilige parkering en goeie linne. Lieflike verblyf met goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Fantastiese verblyf. Beautiful kamers en pragtige tuin. Sal geen ander verblyf in Potchefstroom weer gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renet
Anne's Place
Dankie Lindie, dit was baie aangenaam om julle by Anne's Place te kon huisves.

Vicki V
1 nag
5.0
Feb 2024

Pragtige verblyf. Sal definitief weer bespreek. Sal definitief weer gebruik. Pragtige verblyf, groot en skoon en baie gerieflik. Eenheid het mooiste uitsig, boomryk en rustig en so veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
1 nag
5.0
Feb 2024

Ons het lekker gebly, die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid was baie netjies, gerieflik en huislik. Rustige, stil omgewing. Die ligging was ideaal, was naby die universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyf! Ons het heerlik in die ruim kothuis gebly. Dit is 'n pragtige en gerieflike eenheid in 'n stil en rustige woonbuurt. Die diens was eersteklas! Volgende keer sal ons langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Perfekte ligging, netjies en skoon. Hoewel ons nie die kamer gekry het waarvoor ons bespreek het nie, het Renet moeite gedoen om 'n plan te maak. Die bed en beddegoed is van goeie gehalte. Insiggewende detail vir gemak, bv. pakplek vir klere en tasse. Lekker om 'n klein yskas en mikrogolf te hê. Stortkop en haardroër kan aandag kry. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-weg 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bc63f4fb7bb73b5e23225d42184cdf3b87b2e1fa1115865723727bff1c5dea912448366d36ea4e02217a86f6f04200c4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 26 Mozart Road Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -26.700341 27.116063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang