Annie's HideAway
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nela M - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Nela. Ek is bly dat julle die kuier geniet het. Veilig ry en gesond wees. Groete, Ann
Carlin J - Jul 2024
Algehele gradering
Kuierjie was lekker en kort.
Annie's HideAway se terugvoer
Dankie Carlin. Ek waardeer u terugvoering. Gesond en warm bly. Groete, Ann Geyser
Jaimee S - Jun 2024
Algehele gradering
Just what we needed, nothing fancy. Great location.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you very much Jaimee for your booking and feedback. I appreciate it greatly!
Gerna V - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was perfek vir 'n vinnige oorslaap.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie, Gerna, vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann
Lana R - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Lana. Ek is bly dat jy rustig gebly het.
Groete,
Ann Geyser
Eugene R - Mei 2024
Algehele gradering
'n Kamer met badkamer vir iemand wat 'n goedkoop opsie soek.
Yvette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Annie's HideAway se terugvoer
Hello Yvette, baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Groete, Ann Geyser
Stephan V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing, lekker ontspan.
Annie's HideAway se terugvoer
Hello Stephan... baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann Geyser
Vanessa N - Jan 2024
Algehele gradering
My stay was as I needed it to be. Just a place to sleep.
Kobus C - Jun 2024
Algehele gradering
Was ok.
Sonja E - Okt 2023
Algehele gradering
Die eienaar is 'n pragtige persoon en meng nie in nie. Die plekkie was netjies.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Sonja vir jou terugvoering. Ek waardeur dit !
Liesl T - Okt 2023
Algehele gradering
Knus en voldoen aan alles.
Annie's HideAway se terugvoer
Hello Liezel baie, baie dankie vir u terugvoering. Ek is bly. Julle is altyd welkom!
Mooi loop en God seen julle.
Groete
Ann Geyser
Lourista D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het goeie nagrus geniet.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Lourista vir jou terugvoering. Ek waardeur dit baie. Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann Geyser
Engela B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs in hierdie klein blyplekkie.
Welma G - Mei 2023
Algehele gradering
Saligheid.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie baie dankie Welma vir julle bespreking en terugvoering.
Ek waardeur dit baie en sien uit om julle weer te sien.
Groete
Ann
Kirsten B - Mrt 2023
Algehele gradering
Small gem in Tulbagh.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you Kirsten. You are very kind and I look forward to hosting you and your partner in the future. God bless you both.
Russel W - Mei 2023
Algehele gradering
All good, was permttied to do a late checkout for which we are grateful.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you, Russell, for your feedback.
I apologise for the lack of hot water and yes you are right. It’s a combination of both Eskom and Solar. In the winter months, it’s always a challenge.
Kind regards,
Ann Geyser
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Al die geriewe wat nodig is vir twee besoekers aan dorp/omgewing.
Elrico S - Nov 2023
Algehele gradering
Dis die mooite werk.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, Elrico. Ek waardeer dit baie! Geseende Kersvees. Groete, Ann Geyser
Prof. Hennie K - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare oornag gerief.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Let asseblief op dat die kamer is nie 'n volle self sorg eenheid nie. Dus geen wasbak nie. Ek was op as u dit benodig. Die kamer is 'n enkelkamer en daar is nie plek vir 'n sitkamer nie. Daar is stoele buite by die braai plek.
Die yskas werk mooi. Ek het hom uitgetoets. En elke keer vra ek vir my gaste dat hulle my laat weet as hulle enige dinge benodig.
Karen J - Okt 2023
Algehele gradering
Voldoende verblyf.
Lees meerLiza V - Des 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar. Netjies. Veilig.
Adreana H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Marina C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Marina, ek waardeer u terugvoering.
Groete,
Ann
Herman V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, tuis gevoel, en rustig.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Herman vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete,
Ann Geyser
Mirna V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons was in Tilbach vir 'n verjaarsdag, nie veel rondgery nie.
Angela S - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly service. Comfortable. Affordable.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you Angela, for taking the time to give feedback of your experience at Annie's HideAway. I value it greatly. Stay well, safe and God bless.
Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Friendly welcome. Very basic appliances. No outside table for braai. Confined room space.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you, Paul, for your feedback. I always make sure that the Wi-fi code is on a little card. I wish you had asked. I am in the process of putting all the necessary information on a chart that will be displayed. The Guest Room is undergoing steady alterations and is cash-dependent. A little table and new chairs are next on the budget. The extended patio and fencing are new.
Kind regards,
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
'n Rustige plekkie met die nodige.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het 'n elektriese toestel vir die muskiete. Daar is klaar twee stoele op die stoep en 'n klein bankie van toe ek begin het in September verlede jaar.
Groete,
Ann.
Janelle S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by Annie's HideAway. Die gasvrou het vreeslik baie moeite gedoen en was baie vriendelik.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Janelle vir jou terugvoring. Ek waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete, Ann
Vds B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld. Ann help ons en alles perfek.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie, baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit . Mooi loop en veilig bly. Groete, Ann
Shirley-ann B - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie lekker daar en sal enigeen aanraai om te gaan.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie, baie dankie ek waardeer jou terug voering en sien uit om julle weer te sien by Annie's HideAway.
Emce V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige naweek weg saam met ’n vriendin. Lekker gekuier en reg vir 2 mense.
Annie's HideAway se terugvoer
Baie dankie Emce vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie en sal 'n plan maak.
Mooi bly.
Dermot Q - Okt 2021
Algehele gradering
For an overnight stay, looking for clean and comfortable: Very good value.
Annie's HideAway se terugvoer
Thank you Dermot. I appreciate your feedback very much. God bless you.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang