Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers

  • Kapasiteit: 85 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 477, Ocean View, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is die ideale basies vir gaste wat die omgewing wil verken.

Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, privaat rugsakreisigerslosies met lugversorging, asook sakpas-losies in rugsakreisigershuisies. Elke selfsorgwoonstel het 'n privaat badkamer en kombuis en ander het lugversorging en 'n TV met 'n DStv Hotelpakket. Sommige privaat rugsakreisigerskamers het ook DStv.

Gaste wat in die rugsakreisigerskamers bly maak gebruik van gemeenskaplike badkamergeriewe, kombuis, eetarea en TV-sitarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Alle eenhede het WiFi. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad in die tropiese tuin afkoel, 'n drankie by die kroegarea geniet, pool speel, of 'n maaltyd by Heidi's Cafe op die perseel geniet. Daar is ook 'n kurio-winkel en 'n branderplankwinkel op die perseel.

Rook is verbode in die kamers en die gemeenskaplike leefareas by Ansteys. Let asb. dat die eenhede via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of mense met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Ansteys is naby verskeie winkels, inkopiesentrums, restaurante en strande waar gaste kan swem of branderplankry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mamello M
Saam met lewensmaat
5.0
Best unplanned vacation ever. The view is beautiful. Loved it. And it's so peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Wellington M
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Peace of mind and refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Elkington M
5.0
Great beach holiday stay! I enjoyed everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Connie T
5.0
Regte see vakansie vibes, baie chilled. Heidi en Ashley is super vriendelik. Het ons tydjie baie geniet, letterlik een minuut van die strand. Die surf...
Sien meer
Des 2023
Norah M
Saam met vriende
5.0
It was wonderful. The place is nice and has a clean environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 477, Ocean View, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 477, Ocean View, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiE7YrvCKQRLohUw6T36oQtLqTJzbpNREwyXjU9oh02455uqAI1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 477 Marine Drive Ocean View 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.923263515642 31.018391549551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang