Anta Boga Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Berche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
John A - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon.
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Carmen Z - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing, absolutely worth it, breakfast was amazing.
Rochelle K - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en netjiese hotel.
Dave V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie goed, netjies, luuks en vriendelik.
Cobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Theo B - Aug 2021
Algehele gradering
As always it was very good.
Jaco L - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig
Danie O - Mei 2021
Algehele gradering
Kan meer aandag gee aan spyskaart.
Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en skoon.
Karin W - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het al seker 7 keer daar gebly! Plek gaan volgens ons agteruit! Dit is wel skoon en netjies, maar weet nie of hul nog 5-ster moet wees nie.
Donna-lida V - Jul 2021
Algehele gradering
Ekstra kostes
Arina J - Des 2020
Algehele gradering
Dit was slegs een aand oorslaap. Was aangenaam.
Tobie L - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon hotel naby N1!
Theo B - Des 2020
Algehele gradering
The best value for money in Bloemfontein. This is a 5 star hotel at the most reasonable price ever. If you stay somewhere else you will loose out!
Markus S - Jul 2020
Algehele gradering
Satisfactory.
Bertie V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Melané V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige en luukse kamers.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Fred C - Des 2018
Algehele gradering
Pleasant surprise. The accommodation and service levels were excellent.
Lees meerEngela V - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, vriendelike diens. Veilig.
Minnie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike lekker verblyf! Diens is puik vandat jy uit jou motor klim tot jy vertrek.
Lees meerPieter-paul K - Okt 2017
Algehele gradering
Top diens, top kamer diens, lekker kos, veilig parkering, sterk aan te beveel.
Ben P - Sep 2017
Algehele gradering
Het goed uitgerus na 'n lang dag se verrigtinge.
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang