Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment Joyce

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apartment Joyce is 'n lieflike kuswoonstel op die 10de verdieping in Table View, Bloubergstrand. Hierdie vakansiewoonstel is die ideale basis om die area vanaf te verken.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV.

Daar is gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.

Bloubergstrand het pragtige strande, 'n asemrowende uitsig en 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite. Dit is naby die stadskern en daarom is dit die ideale basis vir gaste wat die Kaap wil besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shell-weg 1, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment Joyce het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe602c3a782c8eb6cbdbd5c5e2665c175f9c76d9b09a49e86215df788ffe85371c796a1798a3e9d85b5a7343390e26e4e41d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Shell Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8117346143 18.470822964157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang