Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment Rosa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertiniastraat 3, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Apartment Rosa is 'n netjiese selfsorgwoonstel vas aan die eienaar se huis met sy eie ingang. Dis in Klein-Brakrivier en net 500 m vanaf Klein-Brakstrand, 1,8 km vanaf Boplaas Wine Tasting and Sales en 2,4 km vanaf 'n plek waar gaste hul bote te water kan laat vir die binnelandse waters.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Buite is 'n tuin met 'n braai.

Klein-Brakrivier is 'n kusdorpie tussen Mosselbaai en Groot-Brakrivier op die oewer van 'n rivier. Die dorpie is 'n natuurlike voëlbewarea en 'n paradys met die see, strandmeer en rivier. Die strandmeer is ideaal vir kanovaar en gedurende die walvisseisoen tussen Junie en November kan besoekers lekker walviskyk. Klein-Brakrivier is die ideale visvangbestemming met elf, kabeljou en leervis. Gaste kan ook varswatervis hoër in die rivier op vang. Die rivier is vir sowat 20 km gangbaar en is propvol vis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Albertiniastraat 3, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment Rosa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertiniastraat 3, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ca23947ea3f7bda08b799123877369e99aa07681d14b5fd0b5a76bedaff8fdc5a878b07f94121fb8be3566b7693505d8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 3 Albertinia Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.080388846463 22.154311537743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang