Appelliefie @ Kiekiebos Guest Farm
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiekiebos-gasteplaas 3J4F+W5, Wildernis, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Appelliefie @ Kiekiebos Guest Farm is 'n kothuis op 'n beesplaas op die Tuinroete. Die kothuis is op die kruising van die skilderagtige Sewe Passe- en Hoekwilweg geleë, net 10 km vanaf Wildernis waar daar markte, brouerye, koffiewinkels en restaurante is om te besoek. Sommige van dié is internasional bekroon.
Die effens Skandinawiese-styl-kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n enkelbed op die solder. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet en nog 'n badkamer met 'n groot stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n eetarea, gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n skaduryke stoep met 'n panoramiese uitsig. Daar is ook 'n draagbare braai en warmbad met 'n skouspelagtige uitsig.
Die uitstekende ligging in die hartjie van die Tuinroete bied toegang tot Sedgefield (29 km), Knysna (53 km) en George (29 km). Die streek se pragtige strande, soos Wildernisstrand en Victoriabaai, is maklik bereikbaar en bekend vir branderplankry. Gaste kan ook op nabygeleë riviere met kajakke gaan vaar, insluitend die Kaaimansrivier, wat 13 km ver is en met 'n skilderagtige waterval spog. Kajakke is te huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kiekiebos-gasteplaas 3J4F+W5, Wildernis, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiekiebos-gasteplaas 3J4F+W5, Wildernis, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang