Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Vernon G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Excellent. The home has everything from kitchen utensils to bathrooms. A stone's throw away from the shore for the fisherman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastiese uitsig. Room with a view. Heerlike ligging! Ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

'n Beste waarde vir geld ervaring! Ons het al die huis se geriewe geniet en heerlik gebly. Nabyheid van die see was tops met 'n veilige paadjie tot by die golwe. Heerlikste geslaap met oop vensters, met die klank van die branders in ons ore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Aqua
Beste Willie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word waardeer. Groete

Melani G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Nie lank genoeg nie Absoluut heerlik gewees, weer was fantasties. Lekkerste vakansie nog, julle sal ons weer volgende jaar sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Aqua
Hi Melani Ons sien uit om julle weer te sien volgende jaar!

Jannie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Goed geleë. Rustige area. Loopafstand vanaf die see. Ja, ons het, dankie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik, mooi ligging en heerlik ontspannend met die binnebraai en tafeltennistafel. As gevolg van die stormweer moes ons langer aanbly en die eienaar was baie gaaf om ons gratis te laat aanbly. Ons waardeer dit baie. Tannie het ook gesorg dat ons nog skoon handdoeke kry. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Heerlike ruim huis, met fantastiese ligging teen die see. Baie lekker ruim huis met groot stoep. Ligging is fantasties en kan jy net oor die duin stap na die see. Baie lekker verblyf vir gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beste ligging en gerieflike huis. Baie lekker om die see so hard te hoor. Die huis is ook baie gerieflik. 'n Bonus dat ons ons honde kon saambring - so ons sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanne
Aqua
Beste Mareli Ons waardeer die goeie terugvoer en hoop om julle terug te hê. Groete

Tanya S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Great sea views, however maintenance of the house should be top-notch. The house was close to the sea with great views. However, there was a gas leak from the gas bottle connected to the stove, which made us sick. We did inform the host about it, and it was fixed on the 25th. While cooking Christmas dinner, the gas had run out of the bottle, so our Christmas lunch was very late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanne
Aqua
Dear Tanya, We hope you enjoyed your two-night stay over Christmas. The gas bottle was replaced (on Christmas day) as it was empty during the time you stayed there. According to our gas specialist who did the installation, there was no gas leak. We are aware of the oven door and bar chair that were broken during your stay, as well as a wooden support below the hob that is missing.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jeanne
Aqua
Hi Monique Jammer om te hoor van jou negatiewe ervaring. Ons is bewus van die rooster en badmatjies wat nêrens te vinde is nie en die huurder word verantwoordelik gehou om dit terug te besorg of 'n deel van die deposito word afgetrek om dit te vervang. Die agent het ons in kennis gestel dat sy jou moes skakel om die deposito te betaal en in kennis te stel dat die bg items nie by die huis is nie. Daar is parkeerplek vir 3 motors voor die huis. Ons verstaan julle het 5 motors gehad en die agent het uitgewys waar addisionele parkering is. Aangesien julle voor die bure se garage parkeer het, kan ons ongelukkig geen verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 040
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 040
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aegean-singel 9, Southern Horizon, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADp7Kj9v8KCRfhRe05JaVTS3o93tfsegCGfKd9BTVHkOk5t9pD8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 040 per nag (plek vir 8) 38 5 1 5 9 Aegean Crescent Southern Horizon 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.806185 20.060008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang