Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcadia Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Ons was aangenaam verras met die oulike plek. Mooi, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Groete, Arcadia

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, aangenaam en mooi. Arcadia was 'n aangename verrassing vir ons. Ruim, netjies en skoon. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Het heerlik gebly. Het heerlik gebly - Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer, Dalene. Kom gerus weer!

Elmarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Netjies en gerieflike oornag in Kroonstad. Baie gerieflike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
1 nag
4.6
Jul 2024

Rustig oornag. Die kamer was baie mooi en die dekor pragtig. Die badkamers kort 'n revamp. Die water was 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Goeie dag Vanessa Dankie vir jou terugvoer. Was die water wat jy noem 'n probleem was, koud of was daar 'n water tekort? Ons sal graag die probleem wil aanspreek en daarom wil ons die nodige inligting ontvang vanaf jou. Groete Arcadia

Luzanne C
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Goeie gemaklike oornag verblyf. Die ontbyt is baie goeie waarde vir geld, kamers is skoon en netjies. Die ontvangs was nie uitstekend nie, laggende personeel wat kinders pap voer terwyl ons probeer inligting bekom.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Dear Tim. Thank you for your kind words. The staff issue you are referring to was really a crisis, a one-off. Our staff had a nanny crisis with her child, and we agreed that she could bring the child with her. We could have managed it differently, apologies about that.

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Lieflike plek, rustig uit di dorp uit. Ons het lekker gekuier, linne is spierwit skoon en nuut. Een aand by die restaurant, heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Snoesig warm geslaap met luukse skoon beddegoed en elektriese kombers. Gerieflik en skoon oornag in Kroonstad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by die gastehuis oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons sien jou gou weer.

Trevor K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Most enjoyable. Will use them again. Staff are very helpful and friendly. Dinner was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Thank you Trevor! We appreciate the feedback!

Lindsay V
1 nag
4.2
Apr 2024

Lovely. We had a fantastic time, the units were lovely and clean. However, the hairdryer wasn't working and the hot water pressure was terrible, so showering and bathing was an awful experience, especially when it's cold and you want to warm up before bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Thys
Arcadia Luxury Guesthouse
Lindsay, thank you for your reply. We immediately fixed the hairdryer the following day. As for the water pressure situation, we do apologise. However, this is caused by our poor municipal services. We trust you will understand this. Thank you for visiting Arcadia.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe06750b16ae8521be4c5f7a9b4ae555e3cccd5e35337485985517bd7a4d1c0d86c1e455b067f96ff40b80a375473583797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang