Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcangeli Wines

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Arcangeli Wines
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ferdinand En Nadia J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand En Nadia J

Goeie waarde vir geld eenheid.

Baie lekker gebly en die eenheid is goed toegerus.

Debra D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra D

Hidden gem.

Welcoming service and thoughtfully presented accommodation. A venue for an overnight stay or a safe holiday base to explore the region. Wedding and function venue.

Russell M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell M

A place that had everything that we needed for an overnight stay.

Our stay was very relaxing. Even though there was load shedding during our overnight stay, we were still able to make use of the facilities that were at our disposal. The cottage was clean, with a lovely shower and a delicious breakfast. All in all, a pleasant experience.

Arcangeli Wines se terugvoer

Thank you Russell for your positive review. We are happy to know that you enjoyed your stay with us. You are welcome to visit us again. Kind regards, Arcange team

Arcangeli Wines
Thomas H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas H

Beveel Arcangeli Wines sterk aan vir verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet, die eienaars is baie gawe mense. Ons was op talle wyse geakkommodeer. Beveel Arcangeli Wines aan vir verblyf.

Adele N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele N

Highly recommend Arcangeli Wines.

We were welcomed, our unit was comfortable and had everything you would need for a lovely stay.

Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

'n Heerlike ondervinding!

Pragtige plek! Uitstekende diens met 'n heerlike ontbyt daarby. Super skoon!

Sanet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Ontspanne en pynlik netjies skoon.

Sal beslis aanbeveel. Goeie kommunikasie en baie mooi omgewing.

Henry P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry P

Clean and friendly people.

Some of the accommodation is not great, but overall it offers good value.

Natasha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Lekker.

Lekker, lekker, lekker.

Sonette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette M

Beautiful gem.

Amazing find. We stayed one night and were greeted with friendly and organized staff. Our room was clean and had everything we needed. Highly recommend.

Debbie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Very comfortable.

Safe, comfy, good value for money.

Yvonne L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne L

The problem is noise factor. Arcangeli is just off the N2 and accommodation is about 200 m from Main Road.

The wine and view was good.

Andries C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andries C

Goed geleë, skoon en netjies.

Het geen warm water gehad nie. WiFi het 1ste dag nie gewerk nie. Ontbyt word te laat bedien vir ons en geen opsies, nie soos spyskaart op hul webtuiste. WiFi was baie onbetroubaar. Ons was bewus van beurtkrag maar die inverter in ons kamer het heeltyd gewerk wat baie goed was. Dames wat ons ontvang en bedien het was baie vriendelik. Onvriendelike man wat daar rondbeweeg het nie seker wat sy rol is nie maar hy was betrokke by ontvangs. Die water was lou warm na koud eerste aand toe wonder ons of beurtkrag te erg is maar tweede aand was dit koud na die krag vir 'n tyd aan was. Het personeel ingelig toe ons vertrek maar ek voel dit is goed wat jy moet uitsorteer voor mense incheck.

Arcangeli Wines se terugvoer

Good day Andries,

Thank you for taking the time to review your stay with us. I am so sorry to hear about your experience during your stay with us.
It is entirely unacceptable for there to be no hot water and for there to be any sort of unfriendliness. We pride ourselves on our customer service and value each and every person that steps through our doors, so this should not have happened.
Unfortunately, we were only made aware of the water situation too late, but thankfully we have rectified the issue since then.

Please contact me so that I can process a refund for your stay.

I hope that your day ahead will be far more pleasant and that you stay well.

With gratitude,
Paolo Arcangeli

Arcangeli Wines
Alison G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison G

We loved our stay at Arcangeli.

Lovely to have had supper prepared for our arrival. We did, however, think that it was quite expensive for what it was, a modest helping of lasagne on a small plate. Would have been good to have had some salad and ciabatta.

Arcangeli Wines se terugvoer

Hi Alison,

Thank you so much for staying with us and for taking the time to leave a review.
We are delighted that you enjoyed your over all stay with us, even though you were not entirely satisfied with the meal.

We do strive to be in line with other Italian restaurants in terms of both portion size and price point, with the difference being that we use only authentic imported ingredients and homemade pasta, which adds both to the quality of the dish and the overall experience. We do thank you for your feedback though, and will take it into consideration for the future.

We wish you a happy and blessed Easter, and many more safe travels.

With gratitude,
Paolo Arcangeli

Arcangeli Wines
Tina L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Veilig, skoon en netjies.

Alhoewel ons eenheid geskik was vir 3 volwassenes sal ek dit nie aanbeveel vir 3 volwassenes vir langer as 'n oornag slaap nie. Gerieflik vir twee mense vir 'n langer kuier.

Arcangeli Wines se terugvoer

Goeie dag Tina,

Baie dankie dat u met ons gebly het, en vir die wonderlike resensie.

Ons hoop dat u en jou familie 'n veilig en geseënd Paasnaaweek hê.

Groete,
Paolo Arcangeli

Arcangeli Wines
Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Fantastic service, loved the place.

First impressions was very good, everything spotless. Reception on the ball and very helpful, room spacious and clean couldn't ask for more.

Carla L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Vriendelike, uitstekende diens en moderne, netjiese kamers.

Ons het baie lekker gebly by Arcangeli Wines. Die eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is ruim met moderne meubels en afronding. Die kamer is ook goed toegerus, alles lyk baie skoon en nuut. Ons het lekker op die stoep gebraai en die pragtige uitsig geniet. Daar is 'n groot grasperk en veilige speelarea vir kinders met 'n paadjie wat afloop na die rivier en deur die wingerde. Sal Arcangeli definitief aanbeveel.

Ingrid V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Absolutely marvelous.

Wow. What an awesome place to stay. Everyone of us enjoyed it immensely. The hosts were amazing. Cleanliness was wonderful and the rooms were lovely and we all had an amazing time. We will definitely be back as will our family and friends. What an amazing visit!

Zita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zita B

Very pleasant, neat, beautiful views, close to everywhere!

We loved taking a stroll in the vineyards and enjoyed the beautiful views. The staff was very helpful and friendly and the accommodation is of a high standard.

Verena M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verena M

Lovely stay over.

We had a wonderful time on this wine farm. Wonderful view over the vineyards and mountain.

Erik S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik S

Baie lekker rustige aand. Gerieflik vir een aand oorslaap op reis.

Lekker stil plekkie. Kamer se aircon is hemels. Al negatief is, dat daar redelik baie spinnekoppe is en my vrou is deur een gebyt.

Gerrie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid is baie netjies

Die eenheid is op ’n wynlandgoed met ’n pragtige uitsig.

Aubry S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubry S

Lekker rustige plek met baie goeie diens.

Beslis waarde vir geld. Rustig, gemaklik en pragtig reg rondom jou. Die lockdown het veroorsaak dat ons nie kon wynproe nie, maar die plek het baie meer om te bied as net wynproe! Toe die beurtkrag inskop het ons in minder as 1 minuut krag gehad met "backup" krag wat hulle in plek het. Ons sal beslis weer teruggaan.

Elizabeth D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Rustige, vreedsame oornagplek met ’n pragtige uitsig en ideale ligging.

Ons kon ook wynproe en yskoue wyn koop. Ons is baie vriendelik ontvang en het het dit as goeie waarde ervaar.

Arno W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno W

Gerieflike ligging in die Botrivier vallei.

Eienaar is vriendelik en het ons akkomodeer selfs al was ons laat op ons aankomstyd. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is ideal om die Botrivier-/Hermanus-omgewing te verken. Ons kon ongelukkig nie die restaurant ens. op die proef stel nie, maar dit lyk belowend.

Ronelle F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle F

Fantastiese diens, pragtige plaas, netjiese woonplekkie!!

Die personeel gaan uit hul pad om jou so tuis as moontlik te laat voel!! Enigste probleem is dat dit so naby die snelweg is.

Nadia R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R

Mooi skoon, netjies, perfekte oornaggeriewe.

Lieflike plek, baie skoon en was presies wat ons nodig gehad het. Die restaurant se kos is 'n bietjie van 'n teleurstelling. Ek sou voorstel jy eet eerder in die dorp.

Bettina H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bettina H

Het die kuier geniet. Ideaal vir ’n groot groep.

It's a beautiful farm with a lovely views and the units are in excellent condition. It is beautifully decorated and furnished.

Anèl D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D

Vriendelike en behulpsame diens, pragtige uitsig.

Vriendelike ontvangs en flinke diens. Die eenheid was baie netjies en skoon en die uitsig, pragtig!

Quinton M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer gaan

Lieflike eenheid met hoë kwaliteit afwerking en goeie linne. Modern en goed toegerus.

Fransisca B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca B

Baie netjies en skoon.

Ons sal definitief Arcangeli Wines aanbeveel. Wens ons kon langer bly om 'n wine tasting te doen. Dis net jammer hul restaurant was nie oop nie, maar gelukkig was daar meer as genoeg geriewe vir self-catering.

Alinda P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda P

Vriendelik, veilig, skoon en stil.

Was vriendelik ontmoet. Die kamer was baie skoon en meer as wat ek verwag het. Was 'n wonderlik oorslaap.

Andre O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre O

Gerieflike ligging in die hart van Botrivier.

Die positiewes is: Arcangeli Wines is sentraal geleë t.o.v. nabye wynplase. Mooi uitsig op wingerde vanaf die stoep. Baie vriendelike verwelkoms. Baie goed ingerig met yskas, klein oond en bied wasgoeddienste vir langer verblyf persone. Die negatiewes is: die geraas van die nabye N2, die ingang vanaf die N2 kan moeilik wees in die midaag met die son, uitsigte vanuit kamers is nie besonders nie. Voorstelle: Maak uitsigte vanaf kamers na die wingerde, meer blootstelling van die ontbyt en wynproe (baie goed, maar ons het dit amper gemis).

Vanaf
Vanaf R1 287
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 287
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nfASFZnNO1X75tjs2jhHvlDnQ0upsr1ArGPucyHcGV9hI6QLP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 287 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Portion 10 Farm Roodeheuvel 430 N2 Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.234481317442 19.209040850401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang