Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcangeli Wines

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 287 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arcangeli Wines is in die wingerdbedekte heuwels aan die voet die die Hottentots Holland-berge geleë, en dit bied ’n unieke ervaring van ontspanning, gasvryheid en reis aan gaste.

Breek weg na die platteland en geniet die rustigheid van ons 4 volledig gemeubileerde, luukse selfsorg-eenhede, met al die skilderagtigheid van die Overberg-omgewing.

Alle kamers beskik oor ’n toegeruste kombuis en eetarea asook sitplek waar jy TV met sekere DStv-kanale kan geniet. Die kamers het lugversorging, elkeen het ’n en suite-badkamer en dit word daagliks skoongemaak.

Aangesien ons op die Arcangeli Wynlandgoed geleë is, kan gaste wyn en ongelooflike uitsigte op die omliggende heuwels en bergtoppe vanaf die privaatheid van jou eie stoep geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ferdinand En Nadia J
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld eenheid. Baie lekker gebly en die eenheid is goed toegerus.
Apr 2024
Debra D
Saam met lewensmaat
5.0
Hidden gem. Welcoming service and thoughtfully presented accommodation. A venue for an overnight stay or a safe holiday base to explore...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Russell M
Saam met vriende
5.0
A place that had everything that we needed for an overnight stay. Our stay was very relaxing. Even though there was load shedding durin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Thomas H
Saam met vriende
5.0
Beveel Arcangeli Wines sterk aan vir verblyf. Ons het die verblyf baie geniet, die eienaars is baie gawe mense. Ons was op talle wyse geakkommodeer. B...
Sien meer
Jan 2024
Magda K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike ondervinding! Pragtige plek! Uitstekende diens met 'n heerlike ontbyt daarby. Super skoon!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arcangeli Wines het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 287
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 287
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 10 Rondeheuvelplaas 340, N2 Botrivier, Caledon, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nfASFZnNO1X75tjs2jhHvlDnQ0upsr1ArGPucyHcGV9hI6QLP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 287 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Portion 10 Farm Roodeheuvel 430 N2 Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.234481317442 19.209040850401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang