Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Self-catering Cottages

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arendsig Self-catering Cottages is op die Arendsig-wynlandgoed geleë wat tussen die Single Vineyard Chardonnay- en Cabernet Sauvignon-wingerde geleë is, 100 m vanaf die Breederivier, maar die toegangspunt na die rivier is egter 800 m weg. Hierdie rustige omgewing maak vir die ideale naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie net 155 km van Kaapstad af.

Die verblyf beskik oor 4 goed toegeruste, selfsorg plaaskothuise. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat badkamer. Die kothuise is eenvoudig, dog stylvol gemeubileer, met ligte en lugtige interieurs wat uitloop op 'n stoep toegerus met 'n braai en piekniektafel.

Gaste kan hul eie bergfiets saambring en die beste roete kies volgens hul vlak van fiksheid, of tennis speel, voëlkyk, visvang- of kanovaart op die Breederivier geniet. Privaat wynproeë en handgemaakte bordjies of piekniekmandjies is ook op die perseel beskikbaar. Alles moet vooraf bespreek word.

Arendsig Cottages bied ook ontbytopsies teen 'n ekstra fooi.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charne S
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n wonderlike wegkom weg van besige stad lewe. Wat 'n amazing belewenis. Dit was verskriklik lekker, ons groot mense het dit so geniet en die kind...
Sien meer
Aug 2024
Jaco H
Saam met vriende
5.0
Great stay. Everything was very good. No spare toilet paper but I'm sure this was just an oversight. A little disappointed with the pic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en rustige area. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2024
El-Mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 2 nagte oorgebly. Ons het 'n heerlike wynproe geniet op die plaas. Die geriewe het luuks gevoel. Die eenheid was goed toegerus met alles wat o...
Sien meer
Apr 2024
Nabeelah S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and serene. Our stay was lovely. Breathtaking views of the vineyards with such a relaxing atmosphere. A great break away from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arendsig Self-catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10e1757fc1997730556aa81b8d84a359b9c15ba5b103df79d3124cb2aed1e6eaae632274aee2c33c65e5387987e49fb70ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.927504367966 20.013589838292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang