Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arrilette Nr 10

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jana L
Lang verblyf
5.0
Jul 2022

Heerlik gewees, het lekker gerus. Stil omgewing, en die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker vakansie. Baie netjies en plek en beddens was gemaklik. Die kombuis benodighede was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moya C
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Absoluut wonderlik. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die eenheid was netjies en skoon en toegerus met als wat nodig is. Die uitsig is asemrowend en die eienaar was baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar vakansie wil hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mzokhona N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

It was very nice. The place was very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Baie rustige, pragtige en gerieflike verblyf. Ons het die verblyf baie geniet. Was baie verras met die ruimte en gerieflikheid van die woonstel. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Arrilette Nr 10
Yolandi, dankie vir die terugvoer. Kom kuier gou weer! Soria

Cordelia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Fantasties! Mooiste uitsig! Heerlike tydjie gehad! Die huis is netjies met ’n stunning uitsig oor die see! Sal weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Arrilette Nr 10
Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Heerlik, gemaklik en ontspannend. Die view vanaf die balkon is besonders en mens kan ure net verlore raak in staar na die golwe. Gerieflik naby Lucien beach. Sal beslis weer Arrilette besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Arrilette Nr 10
Marena, Ek is bly julle het julle verblyf en die uitsig geniet. Arrilette 10

Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Baie lekker. Sal plek aanbeveel in die week. Naweke is besoekers aan die strand oorkant die pad besonders ongeskik en lawaai tot in die oggend ure selfs op 'n Sondagaand

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Arrilette Nr 10
Riana, jammer dat julle dit so moes beleef. Ons het nog nooit probleme gehad wanneer ons daar is nie. Dit was seker besoekers in die buurt, en nie algemene gebeurtenisse nie.

Sihle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

It was 100% nice to stay, and was so hard to go back home. The place was so perfect, we felt like we do at home. Every thing we needed was provided and it was more than we expected ─ nice and clean. Sea view on the balcony completed everything. I wish to thank Arrilette and Mister Kobus for a nice welcoming ─ he was so friendly. The communication also through emails was so good. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Arrilette Nr 10
Sihle, Thank you for providing us with feedback on your experience, we are glad that you enjoyed your stay. We will improve our cleaning procedure, and we hope to host you again soon. Arrilette # 10

Vandre F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie lekker plek. Gerieflik en lekker uitsig oor die strand en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 10, Arilette Eenheid 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82604f336ac1cc88d0a9a6fed614aa6adcefb99fec7dacaaad93aa6f41e11f8c27e5f52d4bed5186fd40b9af038eb220c993?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Arilette Unit 10 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8546126974 30.381601673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang