Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 88 resensies vir Ascot Bush Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Elouise S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise S

Waarde vir geld.

Sal definitief weer daar bly. Skoon en netjies en veilig.

Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Petrus D

Great value and beautiful accommodation.

Great place. Great service.

Mariska W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Baie lekker.

Goeie fasiliteite, lekker naby aan skool, gerieflik vir aandetes.

Robyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn H

Great value for money.

Friendly and accommodating staff, they went out of their way to assist us.

Pierre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Net reg.

Netjies, skoon en net reg. Die ontvangs het gewaarak van die fabriek wat lawaai in die nag, maar dit het glad nie gepla nie.

Isabel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V

Good for a short stay.

Conveniently located and has everything you need for an overnight booking. The restaurant food is great! It would be nice to have a table and chairs outside. The factory across the river is very noisy at night.

Charmaine E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E

Pleasant.

Check-in was efficient. The grounds were very neat and tidy. The unit was clean, and the beds were comfortable. I did not have time to enjoy the facilities.

Liza M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Was baie lekker en het reeds die lodge aanbeveel by vriende.

Baie lekker plek vir oorslaap, die beste is die restaurant wat op die perseel is en baie lekker kos voorsit. Die uitsig oor die dammetjie maak op vir die besige pad wat nooit stil raak nie.

Greig D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greig D

Pleasant.

It was very nice; however, the location close to the N3 highway made for a noisy night.

Jasper E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper E

Sien bo.

Ons het lekker gebly, lekker geëet en die diens was puik. Baie dankie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heidi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Ons het baie lekker gebly.

Die enigste klein klagte is die verkeer op die hoofweg, maar ons besef dis deel van die pakket en die ligging. Die blyplek is mooi skoon en netjies.

Ella W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ella W

Gerieflike plek in die binnestad.

Die lodge self is mooi, het WiFi, warm water, DSTV, parkeerplek, en 'n restaurant op die perseel. Ontbyt is ekstra, maar smaaklik. Oorkant hulle is 'n fabriek wat dag en nag raas. Ek kan die plek aanbeveel vir mense wat nie deur geraas versteur word nie. Dit sal die lodge baat om meer bome en struike te plant wat die geraas kan absorbeer, of die chalets meer klankdig te maak, bv. met eierbokse, tapyte ens. Dit is werklik nie hulle skuld nie.

Harvie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Harvie V

As alles skoon was sou ons ervaring baie beter gewees het.

Ons wasbakhanddoek is nie geruil by ons aankoms nie, en daar is geen diens beskikbaar vir die aflaai van jou bagasie nie, omdat die golfkarretjie buite werking is en jy self teen die bult uit moet stoei met jou bagasie. Geen verdere hulp is aangebied nie.

Ritesh R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritesh R

Wonderful, relaxing.

We enjoyed our stay. Staff were welcoming and helpful. Property very neat. Amazing, relaxing environment in a city.

Jamilee R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamilee R

Excellent as always.

Excellent as always. Friendly staff with a warm welcome. The room is cozy and clean.

Michelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Clean, Beautiful scenery, Easy to find, Great food.

Clean, Beautiful scenery, Easy to find, Great food, Fab Restaurant with unique decor and setting.

Leon F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Lekker.

Lekker gekuier. En maklik die plek gekry.

Felicia T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia T

Very nice, neat and clean rooms.

Friendly and helpful staff.

Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig.

Rustig, netjies die en eienaars is gasvry. Die etes is van 5 ster-gehalte.

Carla H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla H

Will definitely recommend to others.

Wonderful! Lovely scenery, friendly staff. TV in room didn't work, but not a big problem.

Chris B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Waarde vir geld.

Baie mooi en baie lekker. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ben B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Ons het 'n funksie bygewoon en het slegs 'n oorslaapplek benodig.

Die eenheid was skoon en het voldoen aan ons behoefte om slegs oor te slaap.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lauren K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

Gesellig.

Baie vriendelike diens.

Willy R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy R

Waarde vir geld. Uitstekende diens. Kos op 'n uitstekende standaard.

Baie gerieflik. Uitstekende diens. Waarde vir geld. Kos op 'n hoë standaard.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Dankie vir al die positiewe kommentaar, Willy. Ons poog om ons gaste se verblyf spesiaal te maak en hoop jul kom kuier weer binnekort.

Ascot Bush Lodge
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Gerieflike oornagplek naby N3.

Lawaai vanaf N3 was wel steurend deur nag. Matte is gedaan in kamer. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Yunus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yunus S

Pleasant friendly service.

Enjoyed the check in with the golf buggy!

Vasco B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vasco B

Great place to stay especially as they seem to have their own power supply during load shedding.

Good accommodation, clean with friendly staff.

Trevor W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor W

Week stay.

Ascot staff very helpful and always willing to help. Breakfast and Dinners were fantastic as well.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Zanele K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zanele K

Had a good overnight stay.

Only issue is the noise of the trucks.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

We value your review and hope you will soon come and visit us again. Many thanks.

Ascot Bush Lodge
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Corne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Corne P

Snelweg raas baie.

Die pad op pad na Ascot is vol slaggate.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Karen K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Wonderlike diens en kos was verskriklik lekker.

Die diens was uitstaande, baie vriendelik.

Elsie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome and lovely.

We would love to thank all staff from Ascot Bush Lodge for the warm welcome we had. We booked in at 18:15 (18 guests) And although we had not booked for dinner and all of us were hungry, the staff immediately gave us the menu and we made our choices. We ate at 20:00 and received a wonderful dinner with awesome staff serving you. The accommodation is awesome. Will definitely go back again.

Naomi N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi N

Rustige Plek.

Kan dalk 'n speelplekkie oprig vir kinders. Kan dalk 'n beker of iets by die ketel sit sodat die ketel vol water gemaak kan word. Kyk na die toestand van die houtbank in sitarea, ons s'n het die heeltyd gebreek. Koffie en suiker was net gegee op aankoms. Anders was dit 'n baie lekker plek. Die restaurant was 'n wenner, die mense baie vriendelik en kos baie lekker.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar, Naomi. Ons neem kennis van jou voorstel vir 'n speelplekkie vir kinders. Ons is uiters bedag op veiligheid en daarom het ons tot dusver so iets vermy, aangesien kinders nie altyd deur hul ouers vergesel word nie. Koffie en suiker kon bloot op versoek by ontvangs gekry word en ons is jammer dat jul nie op die daaropvolgende dae daarvoor gevra het nie. Ons onderhoudspan kan ook dadelik optree as iets tydens jul verblyf gebreek het. Bring dit net onder ons aandag asseblief. Kom kuier weer gerus.

Ascot Bush Lodge
Jamilee R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jamilee R

Rustig, skoon en vriendelike staff.

Die chef is definitief 'n Masterchef. Staff is vriendelik.

Gerald S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S

Best kept secret.

Quality furniture, WiFi that worked perfectly, quiet surroundings, lots of trees end beautifully cut lawns. What a pleasure.

Santie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie M

Baie netjies en goeie kliëntediens.

Goeie kliëntediens. Netjiese plek.

Mervyn C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn C

Baie aangenaam en lekker.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is 'n stukkie bos in die stad.

Adele W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele W

Die diens was uitstekend. Die ligging goed. Vreeslike oulike plek.

Die enigste negatief hier is die geraas vanaf die fabrieke oorkant die snelweg en die snelweg self. Gedink dit sal tjoepstil wees soos in 'n regte bos. Nieteenstaande, het ek heerlik gebly.

Angelique T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique T

Die ontvangs, kroeg en restaurantarea is baie oulik ingerig. Die kos was uit die boonste rakke, beste pizzas ooit!

Snelweg te na aan kamers. Kamers kort 'n verf, nuwe matras vir bed naaste aan TV en matte moet verkieslik vervang word met teëls of houtvloere. Oranje throws moet gewas word. Mildew in stort moet verwyder word en stort kop gelig word, dit is heeltmal te laag en 'n nuwe yskas word benodig ek sou nie melk of kos daarin plaas nie. Housekeeping needs a lot of work.

Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Personeel was vriendelik en behulpsaam, kos was heerlik by restaurant, maar blyplekke kort baie werk.

Ongelukkig baie lawaai van N3-hoofweg langs blyplekke. Chalets kort baie herstelwerk, verf en skoonmaak, ons badkamerdeur kon nie toe maak nie. Die restaurant se kos en veral hulle pizza's en burgers was heerlik. Die personeel is bedagsaam en vriendelik.

Phillip P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Phillip P

Teleurstellend.

Met aankoms in ons kamer was die toilet geblok. Toe dit begin reën, het die dak gelek bokant die bed. Die parkeergeriewe is ver van die chalet af en die pad na die Chalet toe is nie eers plaveisel gelê nie, jy moet deur die modder en lang gras loop tot by jou kamer. Die afdraaipad van die hoofpad in die oord na jou kamer se parkeerterrein is baie nou en jy kan nie met 'n bakkie draai vanaf die een pad na die ander een nie.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Ons vra nederig om verskoning vir enige ongerief tydens jul besoek, Phillip. As ons reg onthou, was daar 'n hewige donderstorm tydens of net na jul aankoms, wat beslis buite ons beheer was. Gedurende Februarie is al ons chalets se rietdakke herdek op die dae toe dit wel droog was. Ons wil jou verseker dat ons gaste se gemak en belange geweldig belangrik is en dat ons jul graag weer sal wil onthaal.

Ascot Bush Lodge
Susan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Vir oornaggeriewe was dit aanvaarbaar. Die restaurant op die terrein was 'n bonus na lang reis.

Baie stil al is dit teen die N3. Gerieflik en skoon en netjies. Veilige blyplek. Personeel was baie vriendelik. Die terrein was skoon en netjies. Die restaurant op die perseel is vir seker 'n bonus omdat ons nie wou gaan soek vir 'n eetplek nie en die kos was heerlik, net jammer die dame wou nie vir ons nog 'n ekstra bord skyfies voorberei nie. Ons kindertjies was honger! Die ontbyt was heerlik.

Herholdt N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt N

Baie lekker, maar die N3 loop teen die lodge wat ongelukkig raas.

Baie mooi. Diens ongelooflik. Kamer gemaklik. Kos lekker.

Christine O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine O

Baie aangename verblyf

Ons het gesukkel om die oord te kry maar was verras met die verblyf en die oord so rustig. Die chalet waarin ons was het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Net een ding was bietjie negatief die parkering, dit is bietjie aan die min kant. Die oord was vol en ons het laat ingekom dan was daar nie parkering naby die chalet nie.

Gaven S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaven S

Great stay.

Closely situated to highway, fantastic restaurant food and retro decor bar. Friendly staff. Well presented room with air con. It was worth the stay.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your positive comments and feedback. We certainly look forward to hosting you again in the near future!

Ascot Bush Lodge
Willem N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Ons het lekker daar oornag.

Ons het lekker oornag daar, net die snelweg met sy baie trokke in nag het bietjie geraas. Die diens was baie goed. Ook die slaapplek baie mooi.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons nabyheid aan die snelweg, is ongelukkig vir party ietwat van 'n hindernis en ons sal beslis met jul volgende verblyf, 'n alternatiewe chalet verder weg offer.

Ascot Bush Lodge
Craig A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig A

Comfortable chalet, friendly staff, good food!

We were pleasantly surprised to find such a lovely lodge with a bush feeling so near the city.

Jeanette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette S

Baie vriendelike, bekostigbare verblyf.

Baie sterk aan te beveel. Etes was baie lekker en bekostigbaar.

Gerrie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Baie skoon en vriendelik.

Baie vriendelik ontvang al het ons eers ná donker ingeboek. Die kamers was mooi skoon.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Good day Biancu,

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Kind regards
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Heidi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Good value for money.

We were warmly received and every effort was made to make us comfortable. The accommodation was great, and the supper was exactly what we needed. The only drawback might be if you cannot walk distances, there is no parking next to units. The golf cart that was used to transport our aching bodies back to our unit after we did the marathon was a God sent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Ons is hartlik verwelkom en alle moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Die verblyf was fantasties, en die aandete presies wat ons nodig gehad het. Die enigste nadeel is moontlik dat indien jy nie lang afstande kan loop nie, daar is geen parkeerplek langsaan die eenhede. Die gholfkarretjie wat gebruik was om ons moeë lywe terug na ons eenhede te neem na die maraton, was baie waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Good day,
I trust this message finds you well.
It was a pleasure to have hosted you guys.
Please come again and enjoy the peace and tranquillity. Maybe a bit of fishing as well.
Kind regards,
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Gertruida V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida V

Kamers is skoon en netjies.

Kamers was baie mooi en netjies. Lekker warm komberse op beddens en beddens is gemaklik. Vinnige, vriendelike ontvangs.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Thank you Gertruida,

It was a pleasure hosting you.

Kind regards

Rebecca

Ascot Bush Lodge
Hester M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M

Would be nice if we could at least have a family unit instead off two rondawels.

We did not get self catering accommodation as advertise and also not the unit we were supposed to get. Had to stay in two rondawels instead of a family unit.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Good Morning,

it was a please to host you.
Unfortunately at the time of your booking there was no family units available.

Kind regards
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Harvie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly en die lodge het braaigeriewe aan ons beskikbaar gestel waar ons lekker kon saam kuier.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S

Disappointed.

Our stay was very disappointing. Our 4 bed cottage smelled bad from the start - so much so that I had to ask for air freshener for there was none. The walls were dirty, not to mention the Pollyfilla marks all over the place. If I hadn't already fully paid for our stay before our arrival, we would have left. The photo's of Ascot Bush Lodge, for us - were very deceiving.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

It is with great regret that you found your stay with us disappointing as we really have very high regard for the comfort of every guest. We are aware that your particular room is presently under maintenance.
As we were so fully booked, we could not allow our guests to sleep in a room that had just been painted, freshly painted rooms need to be unoccupied for 2 days. Our rooms are cleaned with great care and we take pride in a high standard of hygiene at our lodge.
We recently sprayed for an ant infestation and it is possible that this is what you smelled. Each of our unique, clean and spacious rooms are exactly as represented and we would like you to return to have a look at them, before making a generalized judgment based on one room.
Please look at our other reviews as we generally get very positive feedback.

Ascot Bush Lodge
Lorraine E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E

Very cozy and the food was great.

See stars.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Good day Lorraine,
I trust you are well.
It was a pleasure to host you guys.
Thank you for the positive feedback.
Please come again and remember to bring a fishing rod, lots of fish in the bigger dam.
Kind Regards,
Rebecca

Ascot Bush Lodge
Harvie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harvie V

Vriendelike diens en lekker oorgebly.

Geraasbesoedeling is hoog met fabrieke voor en snelweg langs die lodge, maar gelukkig meer 'n konstante gedruis waaraan mens gewoond raak. Jammer dat mens nie jou voertuig nader aan die chalets kan parkeer nie. Ons het lekker geëet in die restaurant, maar die drankpryse is baie hoog. Oor die algemeen baie lekker gebly met vriendelike en aangename diens.

Annamarie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Kliëntediens was uitstekend!

Ek sal beslis weer gebruik maak van Ascot as 'n "half-pad" oornag. Dit was gemaklik, die personeel behulpsaam en vriendelik!

Charlotte V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Ruim, netjies en baie mooi.

Goeie verblyf vir groter gesinne. Alles baie netjies en skoon. Goeie badkamergeriewe, asook ontspanningsgeriewe. Beslis 'n plek om weer te besoek.

Charles P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Bosveld in die middel van Natal.

Baie vriendelike diens van dag 1 af. Ons het hier tuisgegaan vir 'n week en ons rondawel was elke dag skoongemaak en beddegoed en handdoeke was elke dag gewas. Terrein is puik en instandhouding baie goed. Badkamer is puik. Wat my sal bybly is die behoud van die natuur. Omgewingsbestuur is hier puik.

Nokwanda D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda D

The stay was amazing.

I recomend Ascot to anyone who wants a peaceful stay in Pietermaritzburg.

Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Mooi.

Mooi plek met lekker verblyf. Ongelukkig geen parkering by eenhede wat beteken jy moet jou bagasie ver dra. Ook moeilik vir gestremdes om oor die weg te kom.

Dave D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dave D

Verblyf en etes was goed.

Die eenhede is uit mekaar, maar ons ry fiets en dit is nie 'n probleem as jy bietjie oefen nie.

Le-frans B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le-frans B

Goeie oornag akkommodasie as jy ver reis.

Sal graag wil sien dat jy nader aan jou blyplek kan parkeer.

Lip L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lip L

Goed geleë vir oorslaapreis.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cherene B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherene B

Skoon verblyf, maar te naby aan hoofweg N3.

Die eenheid binne was skoon, netjies - relatief basies. Ongelukkig moet beskrywing "klipgooi van N3" letterlik geneem word, want ons was omtrent 100 m vanaf die N3. Groot trokke was verdowend en het nagte lank gemaak. Ook die ander kant van hierdie mooi foto is baie industrieel met massiewe produksiefasiliteite - nie wat ons verwag het nie.

Mpho M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho M

Smell from dumping side is not good.

Rooms are good but smell from dumping side is not good especially during the day.

Karel L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karel L

Teleurstellend.

Algemene netheid van die wooneenheid is nie op standaard nie, die televisie het geen afstandbeheer nie en die lugversorger het nie gewerk nie. Die beddens is oud en afgeleef wat dit ongemaklik gemaak het.

Bianca H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Baie meer as wat ons verwag het!

Ons het wel net een aand by Ascot Bush Lodge geslaap en was baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. Dit is 'n besonderse plekkie en staff is amazing! Ons sal definitief terugkeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Julle is awesome.

Ascot Bush Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het.
Groete,
Die Ascot Bush Lodge Team

Ascot Bush Lodge
Kobus B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Die diens was uitstekend.

Die diens wat ek ontvang het van Ascot Bush Lodge was uitstekend en ek sal hulle aan almal kan aanbeveel.

Erna B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Baie, baie lekker en skoon.

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Andre S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

A little haven in the busy city. Very central. Will be back.

Lovely rondawel. Super service. Lovely ponds. Great birdlife. Great restaurant.

Matthew O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew O

The lodge is good in location, but they need to attend to the maintenance of the facility.

Great people working in a facility that needs to be revamped. I appreciate the free WiFi connectivity policy and coverage of the lodge.

Melinda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda V

Baie lekker en mooi, gerieflike huisies.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was baie mooi en privaat. Baie mooi in die natuur. Restaurant was lekker, porsies net bietjie klein.

Louise H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H

Goeie plek om te oornag.

Die kamer was lekker ruim en die personeel baie vriendelik.

Isabel S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel S

Dit was baie aangenaam.

Die dekor is stunning. Die staf was baie gasvry en ons het lekker gekuier.

Charlene V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene V

Netjies maar verkeer raas vreeslik.

Baie netjies maar as jy rustig wil slaap is dit nie die plek nie. N3 loop reg langs Bush Lodge verby en hoor trokke heelnag deur. Gedink die naam Bush Lodge gaan rustig wees, maar geen bos-atmosfeer met N3 reg voor jou nie. Jammer daaroor.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Derek R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Derek R

Min geslaap langs die hoofweg.

Alles rondom die verblyf was gemiddeld tot goed, behalwe vir die ligging. Die aanhoudende lawaai van die N3-hoofweg het veroorsaak dat ons maar min kon slaap. Ascot Bush Lodge is nie in die bos nie en ons kamer was baie naby aan die N3!

Natasha L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha L

Skoon, gasvry en lekker.

Die plek is baie skoon, die mense gasvry en die plek is regitg lekker.

Riaan C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Was daar vir 'n muurbaltoernooi en Ascot was net 1,8 km van die muurbalbane af.

Lekker opset en vriendelike mense wat uit hul pad gaan om 'n ou te help. Daar is 'n lekker kuierarea binne en buite. Dis baie rustiek. Die dilemma is dat dit langs die N3 is, so as jy kamer 43 en 44 kry, is dit net lorries se geraas die heel nag. Verder weg sal dit werk.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4205e10765c0edb210d4cb1539d15eeb93c4a9c38e57ce2130cab37b64ea108732be5917e8d5a497bf1fb479ef0fabfbf7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 217 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.603288108534 30.410577547541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang