Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegai Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 61, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 9499, Limpopo
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Assegai Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die Highlands Wilderness Wildreservaat naby Bela-Bela. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte woonstel. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 volledige badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is. Al die slaapkamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die bosveld.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en TV-sitarea. Die kombuis en opwaskamer is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en kombuistoebehore toegerus.

Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek vir 8 en 'n klein etenstafel met sitplek vir 3. Die leefarea het gemaklike sitplek en skuifdeure wat aan die een kant na 'n houtdek met sitplek en 'n swembad lei. Aan die ander kant lei dit na 'n boma-piekniekarea met ingeboude sitplek, vuurmaakplek en braaigeriewe. Kampstoele, 'n yskas en 'n ysmasjien is in die nabygeleë stoorkamer langs die woonstel beskikbaar.

Die oopplan-woonstel het 'n aparte ingang, 'n koningingrootte-bed, sitarea, kombuisie en privaat badkamer. Die solderkamer word deur 'n buitetrap bereik en het 2 driekwartbeddens, koffiemaakgeriewe, 'n klein badkamer en 'n stoep met 'n uitsig oor die natuur.

Die kliprandjies langs die huis bied 'n lieflike uitsig oor die plaas en is ideaal vir 'n oggendkoffie of laatmiddag skemerkelkies.

Wildkyk word met privaat voertuie toegelaat en daar is 'n paar kort roetes vir 4x4-entoesiaste.

Stap, draf en bergfietsry is baie gewild. Gaste kan gereelde besoeke van wild verwag.

Elements Gholfbaan is net sowat 3 km vanaf die Highlands-hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Minikroeg

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Eenheid 61, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 9499, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 61, Highlands Wilderness, Bela-Bela, 9499, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece317e366cb0c73d19df28df7b2c9c8b12cf1919f39ea7def3487cd3194c4f3aee19e783ea53f0a19d2b540e9de40761804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) Eenheid 61 Highlands Wilderness 9499 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.827214062021 28.154225349427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang