Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Dom's B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir At Dom's B&B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Wonderlike plek met die beste gasheers.

Daar aangekom en gevoel asof ek by vriende gaan kuier het wat ek lanklaas gesien het en onmiddellik tuis gevoel. Beste blyplek waar ek nog gebly het, met die feit dat hulle voorsorg getref het teen beurtkrag is 'n baie groot voordeel. Baie dankie aan Luther en Dominique. Beste gasheers nog.

Dewald P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Ideaal geleë, netjies en veilig.

Eienaars is goeie, gasvrye mense, wees reg vir gemaklik bly met die beste uistig in Ballito.

Sean Desmond H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean Desmond H

Baie gasvry en baie aangename atmosfeer!

Luther en Dominique is baie gasvry en kuier altyd lekker saam met die gaste en buig agteroor om hulle gaste te akkommodeer.

Jan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Heerlike naweekwegbreek.

@Dom's bied heerlike akkomodasie reg by die see in 'n pragtige deel van Ballito aan. Dit is naby aan 'n hele paar heerlike restaurante en 'n pragtige kruidenierswinkel wat binne stapafstand is. Ons het heerlik oorgebly en die gasvryheid baie geniet.

Dm V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dm V

Zeer vriendelijke en gast vrije mensen en zeer nette kamers en een super hoed ontbijt

Wij gaan daar zeker weer naar terug ik kan het iedereen aanraden.

Sifiso Prosperity M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sifiso Prosperity M

What a pleasant stay. Dominique and her husband are very loving and friendly. I would like to visit again.

Wow, the food! Yummie! Our stay was enjoyable. We were like one big family.

Elmarie L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Fantastic!

Never have I experienced such hospitality! I now consider Dominique and Luther family. Thank you for making me and all the other guests feel so at home. Beautiful family home within walking distance from the beach and great restaurants.

Shane A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane A

What an amazing couple.

Dom and her hubby are absolutely amazing. They are down to earth and treat all their guests as family. Their guest house is more of a home away from home. Perfect location with a stunning view of the ocean. The rooms are well maintained and comfortable for an individual traveler, couple or family. A perfect destination for a quiet weekend away or a family holiday. You will not be disappointed.

Ryno A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno A

Smaakvol, gerieflik geleë en uitstekende diens ontvang.

At Dom's B&B is een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Die eiendom is goed onderhou en netjies. Die B&B is wel slegs nie eers 100 m geleë vanaf die see nie. Die ontbyt is een vir die boeke ─ alles waaraan jy kan dink word vars bedien in 'n pragtige kombuis met jou keuse van heerlike koffie of vrugtesap. Die kamers is gerieflik uiteengesit met al die nodige geriewe. En suite-badkamer is netjies en modern, weereens meer as genoeg pakplek vir wat jy benodig. Die onthaalarea het 2 sitareas met 'n grootskerm-TV, en 'n stoep wat vir jou 'n 180°-uitsig bied oor die see. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou besoek so gerieflik en aangenaam te maak as moontlik. Definitief weer op ons besoeklys!

Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 43, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NzcxZDk2LTVmY2YtNGI3OS04Nzk3LWRjMjg3NjVkM2RkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 43 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.546760504737 31.211807023943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang