At Home Budget House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 214
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline E - Aug 2024
Algehele gradering
Value for your money.
Anina B - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat moeite doen om hul gaste te akkomodeer.
Andries J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Yvonne S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons was meeste van die tyd by die hospitaal, nie gekuier nie.
Danville P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, fantasties en gemaklik.
Laverne C - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Ricardo J - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties en baie vriendelike diens.
Alphonzo T - Mei 2023
Algehele gradering
Ekonomies, netjies, veilig, skoon.
Petrus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreektydjie.
Anita L - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Privaat. Ontspannend en veilig.
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi boodskappie.
Theuns L - Sep 2023
Algehele gradering
Kragonderbreking groot probleem.
Roleen O - Jul 2023
Algehele gradering
One night's stay, it was good.
Marina S - Jul 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n vinnige oornagstop.
Pieter B - Jun 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Joan H - Jun 2023
Algehele gradering
Glad nie beïndruk nie.
Lees meerAt Home Budget House se terugvoer
Hi Joan,
Ek verstaan nie ons het julle reeds van die budged huis na hoofhuis opgradeer sonder enige ekstra kostes. Ek gebruik gekleurde handoeke soos nou in die winkels wat by elke kamer se kleur pas en koop my linne by Mr price home en sheet street. Ons is nie n 5 ster gastehuis en alles is skoon en netjies want ekself gaan deur al die kamers. Ons het mekaar ontmoet en julle vriendelik ontvang so ek sou met liefde julle help as daar enige ekstra behoefte was. So jammer dat julle vir my so n review moes los. Dis nie wie ons is of ons harte om enige iemand in te loop nie.
Gilbert C - Des 2022
Algehele gradering
Genietvol.
Christolique F - Des 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Werner V - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Rustig en baie profesioeneel.
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie, dit was net 'n plesier om jul te huisves.
George N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige en veilige area, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste te ontvang.
Fianca R - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie gerieflike plek om te bly.
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie Fianca.
Ons waardeer en dit was aangenaam om jul te ontvang.
Mooi jaar vir julle.
Lindsay T - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect.
Jo-marie K - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek. Niks meer nodig as wat daar is nie.
At Home Budget House se terugvoer
Ek waardeer dit, dankie vir julle ondersteuning.
Naomi S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf.
At Home Budget House se terugvoer
Dit was so lekker om jul te ontvang.
Baie dankie en mooi jaar vir julle.
Sarah W - Sep 2022
Algehele gradering
Was perfect for our quick stopover. Easy to find and close to shops and dinning options. Andrea is a very kind and helpful host!
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontvang.
Natasha J - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect for a family.
Betsie M - Nov 2022
Algehele gradering
Geen diens en voel afgeskeep.
At Home Budget House se terugvoer
Hi Betsie
Jammer om dit nou te lees.
Ek loer gou in my boek presies waar het jul geslaap. Ons is tans op verlof.
Jong, ons skuif net van budget na hoofhuis as n upgrade as daar n overload groepe by budget huis is.
Ekself is betrokke by die skoonmaak en dekor so sal kyk waar het jy geslaap.
Nogmaals jammer dat jy dit so beleef het.
Karen E - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie aangename en rustige verblyf.
At Home Budget House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by At home. Was lekker om julle by ons te ontvang
Maryke R - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige buurt. Lekker baie plekke besoek.
At Home Budget House se terugvoer
Dankie Maryke. Was lekker om jul te ontmoet en te ontvang by At home.
Mooi jaar vir julle verder.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang