Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kloof Guest Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Tiani K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. It was our second stay there. It was awesome. Quite and peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eienaar is lieflik en die plek is vreeslik mooi. Michael is lieflik en het die generator aangesit oor die weer omdat die krag afgeslaan het. Ook om 4 uur die oggend toe ons moes klaarmaak om hospitaal toe te gaan, het hy dit vir ons gestart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
At Kloof Guest Accommodation
Baie dankie

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike gasheer. Pragtige woning, kunstige dekor. Netjies, skoon en ligging perfek. Baie mooi en gemaklik. Wens ons kon langer bly om alles te geniet. Heerlike ontspanning in die tuin. Mal oor al die kuns en dekor, dit gee net 'n ander ambiance. Ligging perfek. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
At Kloof Guest Accommodation
Dankie. Hoop ons sien u weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
At Kloof Guest Accommodation
Dankie. Hoop ons sien u weer.

Nellie L
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie dankie. Dit is uitstekend geleë naby die Kloof Hospitaal. Baie gasvry en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
At Kloof Guest Accommodation
Dankie. Hoop ons sien u weer.

Ina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer. Goeie ligging. Ons het lekker gebly - die bed was lekker groot en die perfekte hardheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en rustig. Uiters netjies en skoon. Baie veilig en rustige omgewing. Michael is baie behulpsaam. Sal weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gerus, dankie! Baie lekker, rustig, mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lissette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het net oorgeslaap. Moes baie vroeg by die hospitaal wees. Was lekker. Interessante dekor. Baie spesiaal as jy van kuns hou. Naby aan hospitale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Goeie gastehuis. Parkering was 'n bietjie van 'n probleem, maar verder baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
At Kloof Guest Accommodation
Het u voertuig in 'n toesluitmotorhuis oornag? Ek dink ek is die enigste gastehuis in Pretoria wat 'n toesluitmotorhuis verskaf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ddee0f55f7f66e0f96ccb4a046a05b328589e463b44f4bc193fbcbaa07bfcd328954cc6d810a6ad1a77a994bcec826257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 585 Kenega Street Erasmuskloof 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8149439 28.2673487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang