Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir At The Beach
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maninda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maninda V

Baie lekker.

Baie lekker plek, was netjies.

Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B

Klein wegbreek saam familie.

Was 'n klein wegbreek saam familie, baie lekker om tyd saam familie te kan spandeer en bietjie te rus.

Natalie A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie A

Lovely view, enough room.

The roads are bad, but worth the trip - was a lovely weekend.

Lelanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie V

Heerlik gekuier, fantastiese huis vir 'n rustige vakansie.

Die huis is behoorlik toegerus met alles vir binne en buite. Daar is genoeg yskaste en vriesgeriewe jy hoef net jou eie strandhanddoeke, klere, kos en drinkgoed saam te vat en visstokke as jy wil visvang.

At The Beach se terugvoer

Dankbaar jul het At The Beach geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Baie dankie vir die verwysing!

At The Beach
Lisa S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Die perfekte plek om te rus en te kuier terwyl jy omring is met die natuur!

Baie ruim huis met al die benodigdhede vir 'n selfsorg. Skoon handdoeke en beddegoed en ook baie gemaklik. Loopafstand van die see af so niemand hoef rond te ry nie. Maak seker jy neem alles saam wat jy nodig het vir etes want die winkel is baie beperk!

At The Beach se terugvoer

Baie dankie, ek is bly jul het die naweek geniet.

At The Beach
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlyn-straat, Erf 380, Oesterbaai, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a3a2f2532c2586b222a49bc8f093da567ece48004a810b72d7419e4abbf127a09f7fd8f5c579ef9bf2d78085658f0d0edc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Plot 380, Marlyn Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173635 24.660954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang