Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Sea Ballito

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nicole W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is loop afstand van alles! En so veilig en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit is veilig en word elke dag mooi skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike kuier met goeie diens. Baie goeie ligging. Netjiese plekkie met 'n lekker swembad en braai-area. Die feit dat dit 'n kleiner plekkie is, beteken jy leer die mense wat daar woonagtig is bietjie ken by die swembad, wat die plekkie baie huislik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
At The Sea Ballito
Good day George, Thank you so much for the support during the festive season. We look forward to welcoming you back - hopefully soon. All the best to you and your family for the new year. Stay blessed. Regards, Janita At The Sea Ballito

Bianca L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Great location, beautiful view, very clean, friendly owner. Definitely worth the money! I've stayed here twice and would definitely book here again for my next visit to Ballito. Very neat and safe location, right up the road from restaurants and nightlife (walking distance). Would definitely recommend it for a group of friends or even family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Dit was aangenaam en rustig. Ja, dit was lekker, net 'n see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Gerieflik, netjiese eenhede. Swembad was 'n welkome lafenis. Baie lekker gebly, lugversorging in die kamers sal 'n groot pluspunt wees. Op beskrywing van eenhede op die webtuiste is aangedui die eenhede het lugversorging, maar daar was nie. Net waaiers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Overall stay is 3 out of 5. A comfortable stay. Staff was great; however, it was not the welcome we expected from the owner who lives on the property and who was constantly at the poolside. WiFi was terrible. There isn't an oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2024

Sal maar eerder nie weer daar bly nie. Sorrie. Was okay. Mure bietjie dun. Het alles gehoor wat aangaan langsaan. Plek is afgeskeep.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nogolide K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Peaceful. Neat and peaceful, great location ideal for a cozy getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mildred S
1 nag
5.0
Jul 2023

Ek het net vir 1 aand geboek. Personeel baie behulpsaam. Vriendelik. Niks tekort gehad nie en als was in plek. Baie dankie vir die goeie diens. Jul sal my beslis weer sien. Lieflike see view van jou kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang