Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At The Sea Ballito

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At The Sea Ballito bied gerieflike oornagverblyf in Balltio, 'n dorpie bekend vir prentjiemooi strande. Die gastehuis is sentraal geleë en perfek vir 'n vakansie vol avontuur. Die verblyf het 'n omsetter en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf is beskikbaar in 6 pragtige eenhede, elk met 'n privaat badkamer. Elke kamer het geriewe insluitend dakwaaiers, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n sonverhitte swembad, 2 braai-areas, 'n draagbare braai en 'n potbraai in, wat op versoek beskikbaar gestel kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nicole W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is loop afstand van alles! En so veilig en netjies. Ons het vreeslik lekker gebly en sal enige tyd weer daarheen gaan. Dit is veilig en word elke ...
Sien meer
Mrt 2024
George L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike kuier met goeie diens. Baie goeie ligging. Netjiese plekkie met 'n lekker swembad en braai-area. Die feit dat dit 'n kleiner plekkie is, be...
Sien meer
Jan 2024
Bianca L
Saam met vriende
5.0
Great location, beautiful view, very clean, friendly owner. Definitely worth the money! I've stayed here twice and would definitely boo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Nogolide K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Neat and peaceful, great location ideal for a cozy getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Mildred S
5.0
Ek het net vir 1 aand geboek. Personeel baie behulpsaam. Vriendelik. Niks tekort gehad nie en als was in plek. Baie dankie vir die goeie diens. Jul sa...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink At The Sea Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87265405c958a76c3e06a0de6583f0f58972b28ee33a46ada30152c92e517f9ef9199b1963b82b02326a99bed0cdaf29f005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 11 Sandra Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.54207 31.21444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang