Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Athenian Villa

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Sueline W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goed. Was 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Comfortable stay. Friendly and helpful staff, Shaun assisted us in all we needed. The room, bed, and linen were clean and comfortable. Car parking was safe and off the street. The breakfast was well presented and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Was baie rustig. Goeie ligging. Die parkering was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie L
1 nag
4.0
Feb 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Het laat aangekom en het geen probleem gehad om sleutels te bekom nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sashma B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

They were very accommodating in terms of our needs. We do appreciate the extra effort. The location was perfect because we had an event at the Victoria Hall for the elderly. We are 2 social workers with the company car and were concerned about the safety of parking, but the parking was perfect. We had access to our room even though we had to stay out late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa K
1 nag
5.0
Mrt 2023

Loved it. Sean is a gracious host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

'n Goeie oorstop om te rus en te verfris in die Overberg. Dis baie sentraal geleë in Caledon, met die voordeel dat jy naby eetplekke en winkels is, maar ook die nadeel van raserige mense rondom jou. Daars 'n heerlik verfrissende swembad en die 'n pragtige atmosfeer van Griekeland, van ontspan en gemeenskaplikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Enslin U
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2023

Dodgy area. Neem aan dit is 'n dodgy dorp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Esme J
1 nag
2.8
Sep 2023

Place was very old and smelly. Place needs a makeover. Everything is very old and not in a good way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Good Hope-gebou, Donkinstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2465420a2f0eed7849577d66cfec4b00c2d2c71751a8a85953c0f99ea104dc003eaa51a203b03b2d7d9e1a27646b7245bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 61 5 1 4 Good Hope Building Donkin Street 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232543204277 19.427915811539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang