Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Rinkhals Athule
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wynand S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Well worth it.

Excellent and well worth it.

Sd D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sd D

Just right for short stays.

Great for a base to explore Marloth Park. Comfortable, well equipped, fans and AC, seating outside, pool and has privacy. Close to shops and a restaurant/pub. Animals came past and it was amazing to be so close. WiFi password not clear and hard to get right.

Rinkhals Athule se terugvoer

Thank you so much for your comments. We are glad you enjoyed your stay. We will change the Wi-Fi password.

Rinkhals Athule
Mila K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mila K

Gerieflik, lekker en goed belig. Maria is dierbaar! En help graag met alles!

Vreeslik geniet! Sal beslis aanbeveel! Ek dink hulle moet moontlik net nuwe matrasse koop. Die matrasse se springs het in ons rug ingesteek, so wanneer dit slaaptyd was, was dit bietjie ongemaklik. Die WiFi het ook nie gewerk nie; ons het ons eie WiFi gebruik.

Nicolaas O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas O

Heerlik, netjies, goeie reëlings, vriendelike bestuurders.

Inderdaad baie goed toegerus en netjies.

Rinkhals Athule se terugvoer

Goeie more! Baie dankie vir jou terugvoer!

Rinkhals Athule
Marinda P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

Unforgettable.

Great stay, friendly service and the hostess was very helpful and welcoming. Will definitely return.

Christiaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Athule's vriendelike hulp maak dit die moeite werd om weer te kom kuier.

Athule was 'n gesellige en stil plek gewees. Ons as gesin het dit baie geniet. Wild wat kom kuier op jou voorstoep maak dit opwindend.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Hoop om jou weer te verwelkom!

Rinkhals Athule
Madelein M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Alle verwagtinge oortref - hoogs aanbeveel.

Wow! Super impressed. Sou 10 uit 5 gee as ek kon. Pragtige plek, skoon, privaat, het alle verwagtinge oortref. Alle geriewe van 'n 4 tot 5 ster plek. Ontvangs en diens was vriendelik, professioneel en hulle het uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die pragtige wild wat kom groet by jou stoep terwyl jy koffie drink of kuier, is 'n wonderlike bonus. Met alles tot jou beskikking in die plek, gaan die eienaars regtig die ekstra myl om te sorg dat jy niks kort het nie. Hoogs aanbeveel, en sal enige tyd weer hier oorbly.

Rinkhals Athule se terugvoer

Dit is so lekker as iemand dit so geniet! Dankie vir jou mooi woorde en boodskap.

Ons hoop regtig om jou vinnig weer te verwelkom. Bespreek asb. direk by ons vir 'n ekstra afslag. Lekker om mense soos jou terug te verwelkom!

Rinkhals Athule
Francois P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Rustig.

Plek was rustig. Besit alle benodigde geriewe. Swembad was fantasties, elke plek het sy eie private swembad.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en ons is regtig bly jy het lekker ontspan! Ons hoop om jou vinnig weer te sien!

Rinkhals Athule
Charmaine V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Wonderlike weer, goed ingerigte huisie met swembad (kids dit baie geniet).

Baie lekker gekuier!

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle en die kids weer terug te verwelkom!

Rinkhals Athule
Sharmane M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M

Veilig, lekker toegerus en netjies.

Hoewel die plekkie kleinerig is, was dit 'n lekker verblyf en die kombuis was goed toegerus met alles wat nodig was. Ons het lekker gerus en die plonspoel was 'n pluspunt aangesien dit warm was.

Tiaan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan N

Puik.

Paul is 'n ongelooflike gasheer. Ons het die verblyf baie geniet, beslis werd vir geld.

Natasha O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O

Gemaklik, netjies.

Ons het baie lekker gekuier by Rinkhals Athule. Die eenheid is skoon en netjies. Dit is oorkant 'n restaurant.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Natasha Opperman, en baie bly jy het dit geniet!

Rinkhals Athule
Juan-pierre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-pierre F

Amazing.

Our stay was amazing. Loved the unit and it was perfect for our little family.

Rinkhals Athule se terugvoer

Thank you for your feedback! Looking forward to your next visit!

Rinkhals Athule
Rika P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Familie kuier.

Elmar is 'n absolute aanwins vir die fasiliteit. Daar was 'n probleem op die Eskom lyn, maar die fasiliteit was ingerig met solar en kragopwekkers, so dit het geen ontwrigting veroorsaak nie. Elmar is vriendelik en behulpsaam en het gereeld kom seker maak dat ons niks kort. Die plekkie is mooi en netjies en goed ingerig. Die plekkie is naby aan die winkel en restaurante gelee. Die enkelbeddens in die loft moet wel vervang word.

Rinkhals Athule se terugvoer

More Rika! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom.

Rinkhals Athule
Annemarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Netjies en alles wat mens nodig het by Athule Marloth.

Baie dankie vir pragtige skoon plekkies waarin ons kon ontspan. Die beddegoed en huisie ruik heerlik vars en alles was skoon en netjies. Die hulp was elke dag daar om te help en te hoor of ons hulp nodig het. Baie dankie, ons sal beslis weer bespreek.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Annemarie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Rinkhals Athule
Freddie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P

Vreeslik geniet.

Ons sal Athule verseker aanbeveel by vriende en wil graag weer besoek saam met vriende vir 'n naweek. Lekker rustig en ontspannend.

Rinkhals Athule se terugvoer

Beste Freddie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete Athule.

Rinkhals Athule
Bernadette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A

Wonderlik.

Plekkie is baie netjies en skoon. Die privaat swembad is great. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Dis loopafstand van die winkels af. Paul die opsigter wat ons ontvang het is absoluut wonderlik en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ek kan regtig die plek aanbeveel.

Rinkhals Athule se terugvoer

So lekker om sulke lekker kommentaar te kry oor Paul. Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.

Rinkhals Athule
Laurette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette K

Ideale oornag op pad na die Krugerwildtuin.

Ons het heerlik gebly, die huisies is gerieflik en goed toegerus. Kragopwekker wat outomaties aanskakel tydens beurtkrag is 'n wenner. Gerieflik naby aan Krokodilbrug-ingang waar ons moes aanmeld die volgende oggend.

Rinkhals Athule se terugvoer

Beste Laurette, Dit is so lekker om sulke lekker terugvoer te kry! Baie dankie. Ons hoop om julle vinnig weer te verwelkom!
Groete
Athule

Rinkhals Athule
Monique G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Fabulous.

Was enjoyable in all ways, especially because the host is ever helpful and friendly.

Rinkhals Athule se terugvoer

Thank you Monique! Hope to see you again soon.

Rinkhals Athule
Francois V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Gerieflike innibos ervaring. Netjies en professioneel bestuur. Lekker ontspan.

Baie aangename ervaring. Eenhede het al die basiese benodighede. Die opsigter het ons vriendelik ontvang en mooi na ons gekyk tydens ons verblyf. Die een eenheid se lugversorger het nie gewerk nie, maar dit was vinnig uitgesorteer. Wildlewe volop om die eenhede.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Francois. Hoop om jou spoedig weer te verwelkom!

Rinkhals Athule
Zalitha V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalitha V

Was heerlik.

Sal beslis weer Athule besoek.

Rinkhals Athule se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om jul terug te verwelkom.

Rinkhals Athule
Hanlie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Heerlik en rustig.

Uitstekende diens. Vriendelik en behulpsaam.

Rinkhals Athule se terugvoer

Goeie More Hanlie, Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Rinkhals Athule
Vanaf
Vanaf R110
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R110
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R110 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang