Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Klein Kariba

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 988 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • Vanaf R334 R234 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ATKV Klein Kariba is in een van die Waterberg se mooiste klowe net buite Bela-Bela in Limpopo. Dis net 90 minute vanaf Johannesburg en 'n uur se ry van Pretoria af.

Die oord bied verskeie verblyf in die vorm van woonstelle, berghuise, hutte, tenthuise en gaste-slaapkamers. Daar is 177 selfsorg-eenhede. Die eenhede is volledig gemeubileer en toegerus. Swemhanddoeke, waslappe en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie. Al die eenhede het beperkte DStv, braaigeriewe en parkeerplek beskikbaar.

Gaste het toegang tot verskeie doendinge en ontpanningsgeriewe, insluitend 'n restaurant op die perseel, wegneemetekafee, geriefswinkel met baie voorraad en 'n OTM. Die oord het 2 warmwaterbronne, 'n verhitte binnenshuise swembad, 'n koue swembad buite en 'n plonspoel. Neem asseblief kennis dat die verhitte buiteswembad en die babaswembad vanaf 17 Julie tot 8 Augustus 2022 gesluit sal wees vir instandhouding. Gaste het ook toegang tot aktiwiteite soos gholf, mini-gholf, vlugbal, perdry, wildkyk, stap, fietsry, roei, visvang, snoeker en vierwielmotorfietsry.

Die oord bied ook moderne geriewe vir groepe van tot 700 afgevaardigdes en danksy die rustigheid en stilte wat in die oord heers, is dit die ideale bestemming vir sakevergaderings en konferensies. Die oord spog ook met 'n klip-kapel wat ideaal is vir troues.

Die ATKV Klein Kariba is langs die Bosveld-toeristeroete geleƫ en dien as die ideale vertrekpunt vir dagtoere om die omgewing se besienswaardighede te verken. Besienswaardighede in die omgewing sluit Makapansgat, Thaba Kwena Krokodilplaas en Adventures with Elephants in. ATKV Klein Kariba is 172 km van Johannesburg af en 116 km van Pretoria af geleƫ.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • VoĆ«lkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 631 resensies vir ATKV Klein Kariba
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ā€™n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2243

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • Gaste dink ATKV Klein Kariba het ā€™n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R334
R334 R234
per nag (plek vir 6)
Vanaf R334
R334 R234
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 988 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Warmbad, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d8e740f58cafff69703f3391b1c8f465e9ed849e8732e6b6e9254ca5613292182c130b70047d0988d0e815420b61fab67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R334 nouVanaf R234 per nag (plek vir 6) 631 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang