Gone Coastal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gone Coastal is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Drieankerbaai, Mouillepunt. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die pragtige Moederstad wil verken en naby 'n rits besienswaardighede en doendinge is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elkeen van die slaapkamers het 'n dubbelbed, maar net die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n TV. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die toonbank en 'n etenstafel geniet.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel en 'n Weber-braai en is die ideale plek om die uitsigte te bewonder. Hierdie kompleks is oorkant die gewilde Seepunt-promenade waar gaste lekker langs die kus kan wandel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 111
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Gone Coastal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 6, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang