Atlantic Wave Kommetjie Sea View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Wave Kommetjie Sea View is 'n stylvolle en ruim selfsorg-dakwoonstel in die hartjie van Kommetjie. Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Long Beach is ongeveer 7 minute se stap ver en koffiewinkels en restaurante is ook binne stapafstand.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet, oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n bidet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n L-vormige bank, kaggel en 'n slim-TV. Die leefarea en eerste slaapkamer lei na 'n balkon met buitemeubels, 2 sonstoele en pragtige uitsigte.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter geslote hekke. Daar is ook parkeerplek in die straat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- De Villiersstraat 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 21, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang