Auberge Clermont
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gordon & Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie B - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan Rudolf S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens, wonderlike eenhede op 'n pragtige plaas en baie lekker wyn.
Carlo B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties. Die verblyf is baie goed en die omgewing is asemrowend mooi, dit was perfek gewees vir 'n aandenkings naweek. Om 11:00 uit te klok is ook tops, dit werk baie beter as die standaard 10:00. Dit het dit meer gerieflik gemaak en maak mens nog rustiger die dag as jy moet uit.
Auberge Clermont se terugvoer
Hi Carlo, thank you so much for coming to stay with us and for posting a lovely review. We would love to have you back soon with your family, Regards, Auberge Clermont team
Amanda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid!
Auberge Clermont se terugvoer
Hi Amanda,
Thank you so much for coming to stay with us and for posting a lovely review. We would love to have you back soon with your daughter, and her new husband maybe?
Regards,
Auberge Claremont
Derek M - Mei 2016
Algehele gradering
Ons ervaring van hierdie gastehuis was van die beste wat ons in SA gehad het.
Auberge Clermont se terugvoer
Liewe Derek.
Duisend dankies vir die pragtige pluimpie. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om u gou weer terug te verwelkom!
Hartlike Groete, Die Clermont Span
Lizelle B - Sep 2015
Algehele gradering
Sal verseker terugkom.
Auberge Clermont se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige kompliment, Lizelle. Ons sien uit daarna om julle gou weer terug te verwelkom!
Alles wat mooi is,
Die Clermont Span
Willem A - Mei 2014
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Auberge Clermont se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment, Willem. Ons waardeer dit werklik. Kom kuier gou weer!
Mooi loop,
Die Clermont Span
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Auberge Clermont, Robertsvleiweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang