Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Gaste Eenhede

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jennifer J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great. Our stay was great and the host was very kind and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Thanks for your very nice review, Jennifer. It is appreciated as it is our goal to give our guests a great place to stay, which is clean, comfortable and safe.

Janine S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Awesome, comfortable and excellent. Our host was delightful, and helpful and went the extra mile with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Janine, thank you for your very nice review, I appreciate it so much and always strive to give our guests our best.

Martie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Veilig, aangenaam en gesellig. Eienaar Ian is baie gasvry en behulpsaam. Het sy gasvryheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet V
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Feb 2022

Ek was baie teleurgesteld in die plek. Die area is 'n goeie area maar die netheid van eenheid laat veel te wense oor. Ek voel die eienaar kan meer moeite doen met skoonmaak van plek, is eerlik nie op standaard nie. Dus vuil en stowwerig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Mnr van Rooyen van Springbok, ek verwys na u resensie Ons plaas n uiters hoë premie daarop om vir ons gaste n skoon, bekostigbare en veilige plek te bied, en soos u wel sal sien, word ons op al ons resensies baie hoog aangeskryf wat netheid betref. Ons het deur die jare al baie hooggeplaaste gaste ontvang, maar elke gas is vir ons belangrik en ons tref geen onderskeid nie. Ons was dus verbaas om u kommentaar te ontvang, en is meer as bereid om enige tekorkominge aan ons kant te verwerk en daarop te verbeter. U het die bespreking onder Rooyen gedoen, dus was daar aanvanklik verwarring toe ons besef dat u van eintlik Van Rooyen is. Met u aankoms het ek besef dat ons aangeneem het dat die bespreking vir n egpaar was, maar u het my verseker dat die dubbelbed nie n probleem vir u en u jonger manlike vriend sou wees nie. Ek het, weens Covid, self die eenheid skoongemaak. Dit het behels dat ek die vloere gewas het nadat dit gestofsuig is, die bed is opgemaak met skoon beddegoed, die plaveisel is gevee, en die badkamer ( stort, wasbak en toilet ) is daarna skoongemaak. Ek het vir u twee skoon handdoeke in die eenheid gesit, asook blomme en sjokolade. Ek het daarna, soos gewoonlik, twee keer deur die hele eenheid geloop om seker te maak dat alles in orde is voor u aankoms. Nadat ek u en u vriend ingeboek het, het ek nie weer van u gehoor nie, en die volgende dag tot my verbasing die sleutels en afstandsbeheer in die baie onveilige posbus gevind. Dit het my gepla, omdat u nog daardie aand in die eenheid sou oornag. Een van my ander gaste het na my gekom, en gekla oor die feit dat julle blykbaar rondom middernag teruggekeer het en hard buite gepraat het. Hy het wakker geword, en gesien dat julle jul bagasie laai en vertrek. Heelwat later die dag het u my laat weet dat u nie tevrede met die akkommodasie was nie. Ek het dus nog voordat enigeen die eenheid betree, twee onafhanklike persone ingekry om die eenheid van bo tot onder te fynkam sonder om my gevoelens te spaar, en my in te lig of daar enigsins iets fout was. Nadat hulle die beddegoed, kaste, badkamer en vloere behoorlik ondersoek het, was beide se kommentaar dat hulle geen fout kon vind nie. Hierdie eenheid kry wel minder son as ons ander eenhede, maar ek het verskeie gaste wat gereeld verkies om in hierdie spesifieke eenheid te oornag Ons is dus baie jammer dat u nie hier wou bly nie, u sou dalk aangenaam verras gewees het. Vriendelike Groete

Heather J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

The unit had all we needed for a comfortable stay. The host was friendly and helpful and the unit was just as the advert showed. We really enjoyed our stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Thank you Heather for your very positive feedback. All of the best for the rest of the year. Ian

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie gerieflike groot eenheid. Gerieflike woonstel. Skoon en netjies naby als geleë. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Susan, baie dankie vir jul baie positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer Groete, Ian

Josias B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2020

Sakereis, goeie ligging vir my reise, goeie waarde vir geld. Pragtige omgewing, goeie waarde vir geld. Dit is 'n selfsorg-gastehuis! Kamer netjies en skoon. Sal en kan dit aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Josias, thank you for your very positive feedback, it was a pleasure accommodating you. Ian

Peter P
Kort verblyf
4.8
Mei 2019

Verblyf is uitstekend, rustig, gasvry met alle geriewe en veiligheid. Word geheel aanbeveel. Ek, as enkelgas vir besigheid, is vriendelik deur die gasheer ontvang en hy was tydens my verblyf altyd beskikbaar. Die eenheid is netjies en skoon, ook die terrein buite, asook wat veiligheid en binne-parkering betref. Alle nodige geriewe word voorsien, ingesluit TV en WiFi. Dit was heel aangenaam, rustig en ek het lekker geslaap. Miskien geringe afslag vir 'n enkelgas oorweeg. Aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Peter, dit was aangenaam om jou weer te sien. Dankie vir die baie positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Dra asb my groete oor aan jou vrou. Ian @ Aurora Gaste Eenhede, Durbanville

Treloar C
Kort verblyf
4.8
Apr 2019

Altogether good. Ian was a very helpful and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Thank you for your positive review Treloar, it was a pleasure accommodating you and you are always welcome. Kind regards Ian from Aurora Guest Units.

Ronnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2019

'n Baie aangename ervaring. Die persoonlike ontvangs was positief eenheid netjies en skoon. Heerlike, stil omgewing. 'n Bonus om buite in 'n pragtige tuin te ontspan. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ian
Aurora Gaste Eenhede
Beste Ronnie, Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer, ons probeer om 'n aangename omgewing vir ons gaste te skep. Julle is altyd welkom Ian @ Aurora Gaste Eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fergusonstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZjgzYTc4LTZiM2YtNDdlMS1iNTc4LTYxZDIxY2JhMzQyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ferguson Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.82977 18.6302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang