Aurum 101
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 34, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 765 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aurum 101 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke in die gesogte Bantrybaai, Kaapstad. Hierdie keurige woonstel is 'n ideale opsie vir familie, vriende of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende stad. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembadarea wat sonstoele het sodat gaste kan ontspan en afkoel op daardie warm somersdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 758
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Victoria-weg 34, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bantrybaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 34, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang