Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondrust Farm Stay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bambie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Uitstekende rusplek na 'n lang dag op die pad. Dit is 'n pragtige plek met gerieflike kamers, braai, kosmaak en kuierfassiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Molene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lieflike omgewing met smaakvolle en gerieflike verblyf. Lieflike omgewing met smaakvolle en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Beautiful and tranquil surroundings with a farm in the distance. Could live here forever. 5 Star luxury in a farm setting. You need to visit to experience the feeling of peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Wêreldklas. Avondrust is 'n baie mooi en baie netjiese plek wat met baie smaak uitgerus is. Als is top klas en als werk, plesier om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Great location with a fabulous accommodation! Very neat, well presented accommodation. Great to stay on a working farm (very busy one) and to learn a few new things!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Warm gasvryheid in Karoostilte! Dankie aan Michelle vir haar gasvryheid. Ons het heerlik in die swembad afgekoel en het die toer van die plaas ongelooflik geniet, dis net jammer dat ons nie langer kon bly nie. Ons sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Die absolute perfekte plaasverblyf. Hierdie ouerige plaashuis is met soveel kundigheid opgeknap en ingerig, dis 'n absolute 5-ster-plaasverblyf vir ons. Dis netjies, gerieflik, en het absoluut alles wat jy nodig het. Elektrisiteit, 'n volledige stoof, mikrogolfoond, yskas, gerieflike beddens en 'n lekker stort het gemaak dat ons amper nie wou huis toe gaan nie. Buite is 'n houtdek opgerig, en ons kon tot laat buite sit en braai en die sonsondergang geniet. Dis 'n werkende plaas, en ons het volstruise gesien, asook die plaaswerkers wat uieplante oes. Ek sal werklik weer daar wil gaan uitspan, dis rustig en stil en goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2017

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2016

Lovely house, farm, mountain views, but would have preferred being further from the road. We thoroughly enjoyed our stay. The house was comfortable and the views of the mountains were sublime. I enjoyed walking the farm roads and the rest of the family enjoyed riding their bikes. My sons built rock foot bridges over the streams. We would have preferred being further from the road, but if that doesn't bother you, Avondrust is an all round winner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelwater-plaas, Klaarstroom, 6932, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDE4YzAyLTkwMmItNGNiNS04ZWUwLTBmN2IwZWVkZjU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Middelwater Klaarstroom 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314705175356 22.489078044891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang