Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondrust Farm Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Avondrust Farm Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bambie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bambie D

Uitstekende rusplek na 'n lang dag op die pad.

Dit is 'n pragtige plek met gerieflike kamers, braai, kosmaak en kuierfassiliteite.

Molene S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molene S

Lieflike omgewing met smaakvolle en gerieflike verblyf.

Lieflike omgewing met smaakvolle en gerieflike verblyf.

George R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Beautiful and tranquil surroundings with a farm in the distance. Could live here forever.

5 Star luxury in a farm setting. You need to visit to experience the feeling of peace and tranquility.

Tertius P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius P

Wêreldklas.

Avondrust is 'n baie mooi en baie netjiese plek wat met baie smaak uitgerus is. Als is top klas en als werk, plesier om hier te bly.

Mark B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Great location with a fabulous accommodation!

Very neat, well presented accommodation. Great to stay on a working farm (very busy one) and to learn a few new things!

Charmaine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Warm gasvryheid in Karoostilte!

Dankie aan Michelle vir haar gasvryheid. Ons het heerlik in die swembad afgekoel en het die toer van die plaas ongelooflik geniet, dis net jammer dat ons nie langer kon bly nie. Ons sal vir seker weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Johanna G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G

Die absolute perfekte plaasverblyf.

Hierdie ouerige plaashuis is met soveel kundigheid opgeknap en ingerig, dis 'n absolute 5-ster-plaasverblyf vir ons. Dis netjies, gerieflik, en het absoluut alles wat jy nodig het. Elektrisiteit, 'n volledige stoof, mikrogolfoond, yskas, gerieflike beddens en 'n lekker stort het gemaak dat ons amper nie wou huis toe gaan nie. Buite is 'n houtdek opgerig, en ons kon tot laat buite sit en braai en die sonsondergang geniet. Dis 'n werkende plaas, en ons het volstruise gesien, asook die plaaswerkers wat uieplante oes. Ek sal werklik weer daar wil gaan uitspan, dis rustig en stil en goed vir die siel.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Theresa V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Lovely house, farm, mountain views, but would have preferred being further from the road.

We thoroughly enjoyed our stay. The house was comfortable and the views of the mountains were sublime. I enjoyed walking the farm roads and the rest of the family enjoyed riding their bikes. My sons built rock foot bridges over the streams. We would have preferred being further from the road, but if that doesn't bother you, Avondrust is an all round winner.

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelwater-plaas, Klaarstroom, 6932, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDE4YzAyLTkwMmItNGNiNS04ZWUwLTBmN2IwZWVkZjU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Middelwater Klaarstroom 6932 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.314705175356 22.489078044891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang