Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ay Jay's Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 5 resensies vir Ay Jay's Guesthouse
Netheid
2.6/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
2.4/5
Debbie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Debbie F

Ons kon nie wag om in die oggend daar weg te kom nie.

Dit was eerlikwaar die slegste akkomodasie wat ek nog ooit deur die webtuiste geboek het. Die badkamer was nie ordentlik skoon gemaak nie, die slot op die gkas deur het moeilik oop en toe gesluit en die muur was gebreek waar die slot sluit. Als het net vuil gevoel. Die beddens is al deurgeslaap en lawaai met elke omdraai.

Eileen L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eileen L

Horrible.

Safety, cleanliness and service were non-existent!

Neil T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil T

Groep van 12 oppad na Brits vir skole fietsry.

Aan basiese vereistes voldoen vir 'n nag se oorslaap. Ander gaste (konstruksiewerkers) het geraas toe hulle middernag teruggekom het van werk. Vooraf gereël vir braaigeriewe, was nie dadelik beskikbaar nie. Van die kamers kort bietjie onderhoud.

Neil T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil T

Ouers en 'n groep skoolkinders is oppad na sport in Noordwes.

Die ligging is lekker naby die snelweg, winkelsentrum en vulstasie. Die gastehuis kort bietjie onderhoud. Ander gaste het groot lawaai gemaak toe hulle voorraad teen middernag afgelaai het.

Chantelle H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle H

Sal nie die gastehuis aanbeveel nie.

Nee. Veiligheid is 'n probleem. Die geyser was af vergeet. Geen melk gehad vir koffie nie. Geen handseep by die wasbak nie. Geen gloeilamp in die lamp nie. Die badkamer en kamer se lig werk saam, wat nie werk terwyl iemand nog slaap en 'n ander een wil badkamer toe nie. Die plek word swak bestuur.

Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eland-singel 61, Bloemfontein, Fauna, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b405a6161d88656f773f6d204244b92b230cbf468dad9b360f48cbf9b8c16878d2ec395214e507e9a042f1287ad8ea27dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 5 5 1 3 61 Eland Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.158042192444 26.187401536805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang