Azalea B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Adele S - Sep 2023
Algehele gradering
Very affordable and perfectly located.
Azalea B&B se terugvoer
Dankie, Adele.
Michael K - Feb 2023
Algehele gradering
Dit het gevoel of ons tuiskom.
Azalea B&B se terugvoer
Baie dankie, Maria
Dit is n groot plesier.
Cindi D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en baie goeie dieste.
Lees meerAzalea B&B se terugvoer
Baie dankie, Cindi. Ek waardeer dit.
Ntombesizwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice accommodation, Linda is very friendly.
Karin H - Sep 2023
Algehele gradering
Voldoende vir oornag, maar nie vir langer verblyf nie.
Azalea B&B se terugvoer
Dis hoe die lewe is, jy sal goeie terugvoer en nie goeie terugvoer kry, maar dit bring balans.
Adele S - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyed stay. Wonderful hosts.
Azalea B&B se terugvoer
Baie dankie, Adele.
Coreen L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige kamers, skoon, netjies en gemaklik.
Azalea B&B se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit baie.
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Azalea B&B se terugvoer
Baie dankie Marius.
Neliswa M - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay, only small things they can improve.
Lees meerAzalea B&B se terugvoer
Its our latest room, therefore not fully completed, thank you for your feedback, we will pay attention to that. Regarding the mattresses,
Its the hospitality range, and normally people are very impressed with it.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Jemile G - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice, owners are good people and place is clean and it's safe to park.
Azalea B&B se terugvoer
Baie dankie.
Donne J - Des 2020
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wistariastraat 16, Azalea Park, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang