B My Guest
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 365
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
John O - Jun 2024
Algehele gradering
Was baie gerieflik en rustig en dienste perfek.
B My Guest se terugvoer
Goeie dag John
Baie dankie dat u en u gesin tuis gegaan het by B My Guest.
Elmarie M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic honeymoon weekend.
B My Guest se terugvoer
Hi Elmarie
Baie dankie dat julle B My Guest gekies het om julle spesiale dag te kom vier! Baie dankie vir julle besoek.
Gary B - Nov 2023
Algehele gradering
All round an enjoyable stay.
B My Guest se terugvoer
Hi Gary, thank you for staying with B My Guest.
It was awesome having you and your beautiful yorkies with us.
Thank you for the feedback regarding your stay experience with us.
Wayne F - Mei 2024
Algehele gradering
My stay was pleasant and very well located.
B My Guest se terugvoer
Hi Wayne
Thank you for staying with B My Guest. We appreciate the feedback regarding your stay experience with us. It was awesome meeting you.
Cornelius R - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap, dankie.
Johanna D - Jan 2024
Algehele gradering
Nie goeie nagrus.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u by B My Guest tuis gegaan het, ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf by ons. Daar sal onmiddellik aandag gegee word aan die genoemde punt van die matrasse. Vir die pad geraas het ons 'n pragtige water valletjie by die swembad opgesit wat tydens spitsverkeer al die geraas uitskakel.
Lynne E - Okt 2023
Algehele gradering
Was vreeslik lekker!
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het. Ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf met ons!
Delia A - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lees meerRichard R - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest.
Odette L - Sep 2023
Algehele gradering
Long weekend with doggies.
Lees meerB My Guest se terugvoer
Good day
Thank you for staying with B My Guest, we appreciate the feedback regarding your stay experience with us. Immediate attention will be given to the mentioned points
Nicole V - Jul 2023
Algehele gradering
My stay was pleasant.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest, we appreciate your feedback regarding your stay experience with us.
Anthea U - Jan 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Mark P - Apr 2023
Algehele gradering
As an overnight stop it was fine. WiFi terrible.
Gail K - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely place, we really enjoyed our stay.
B My Guest se terugvoer
Hi Samantha,
Thank you for staying with B My Guest. We appreciate your feedback regarding your stay with us.
Regarding the Wi-Fi, I must apologise, they upgraded us to fibre and we had a new password installed. I replaced all the password cards only 3 days after your departure.
Daisy B - Jul 2022
Algehele gradering
Te kort.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie Daisy, dit was n absolute plesier om julle as ons gaste te kon he! Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit opreg.
Elton A - Jun 2022
Algehele gradering
I will definitely go back, the manager makes it feel like you are at home.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying at B My Guest, Elton. It was an absolute pleasure having you guys over.
Doné T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en privaat.
Edward Evomy N - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, en baie gemaklike goed ingerigte ruim woonplekke. Ons het 2 nagte gebly en het dadelik tuisgevoel.
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Good.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with us and for sharing your stay experience too.
Karen M - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and safe stay.
Sakkie D - Sep 2022
Algehele gradering
Slegs 1 aand.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het.
Beyonifer M - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant and calm.
Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat julle by B My Guest kom tuis gaan het, dit was awesome om julle te ontmoet. Ons waardeer die terugvoering op jul verblyf by ons.
Riaan M - Jan 2021
Algehele gradering
Overnight stay well enjoyed
Lees meerRenate B - Apr 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable accommodation. Host was very friendly. Location is great
Lees meerPaula D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat julle te B My Guest tuis gegaan het, te was aangenaam om julle en jul woefies te ontmoet!
Tony K - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het net die een aand oorgeslaap en dit was heel aangenaam. Vriendelike ontvangs van Appel.
Lees meerB My Guest se terugvoer
Hi Tony
Baie dankie dat jul tuis gegaan het by ons te B My Guest, dit was baie lekker om julle as ons gaste te kan he! Ons waardeer opreg die terugvoer aangaande jul verblyf, dit help my sodat ons net ons diens kan verbeter. Daar word onmiddelik aandag gegee aan die bogenoemde punte. Ek vra groot omverskoning aangaande die asblikkie, dit is defnitief onaanvaarbaar in my boek, die nodige stappe sal gehandhaaf word om te verhoed dat so iets ooit weer gebeur! Groete Appel
Frikkie C - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, goed toegeruste plekkie.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het, ons waardeer dat u die verblyf se terugvoer met ons deel.
Leonie Yssel Y - Nov 2021
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Dandre B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het. Ons gebruik wel gif en n afweer middel, maar tydens reën is dit moeilik om die ou reen spinnekoppe uit te hou.
Junior R - Nov 2021
Algehele gradering
Receptionist wasn't friendly.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest, we appreciate your feedback regarding your stay with us. I apologize regarding the receptionist, I will immediately give attention to the receptionist's behavior and people skills.
Casper S - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker oorstaanplek en die geriewe is aangenaam.
Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Goed toegerus.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u, te B My Guest tuis gegaan het.
Doeke T - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflike ruim kamer, goed geleë.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest. Thank you for sharing your stay experience with us.
Cj P - Sep 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest.
The unit that you where is is currently being renovated, that was our last unit to do, unfortunately when you booked we postponed it until your checkout. For the amount that you paid (R495) you received a beautiful 2 bedroom cottage with a king bed i main room. There was also Dstv, Wifi, Braai facilities, Swimming pool , Safe off the street parking that also has a censor that I activate when I go to bed, it rings a bell right by my side if there is unwanted people at the parking, for the last 8 years we did not have 1 incident. Whit check in all our guests get escourted to their rooms and all is shown to the guest, how to switch on the TV, where the wifi passwords are as well as how our gas stoves work. All our cottages gets a good clean every day, the guests that stays longer dont even have to make up beds or do dishes , it is all done for them.
Mary J - Apr 2019
Algehele gradering
Everything was perfect.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with us at B My Guest! It was an absolute pleasure to meet you guys!
Estelle M - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie Estelle,
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, baie dankie vir die terug voer van jul verblyf met on te B My Guest.
Craig B - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en ontspanne.
Vriendelike mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
B My Guest se terugvoer
Thank you for staying with B My Guest!
Michel S - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely secluded place.
Alex R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat julle tuis gegaan het te B My Guest, Alex. Dit was heerlik om julle en jul woefie-kind hier te kon ontvang.
Richard S - Jan 2019
Algehele gradering
Worth a try.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die moeite werd.
Maklik om te vind met genoeg parkering met skadunette. Die agterkant van die eiendom is teen die hoofpad in die dorp, so oggendverkeer en vragmotors is 'n uitdaging. Die oprit is steil en jy kan nie 'n ander voertuig sien wat van voor kom nie. Personeel is baie vriendelik en hoflik. Vreemd genoeg het ons kamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed gehad, maar die tafel was klein me sitplek vir 2. Oor die algemeen, was dit 'n goeie plek om Knysna te verken.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
B My Guest se terugvoer
Hi Richard,
Thank you for the time to give us your feedback, it is much appreciated as it helps to guide us to better ourselves. We have added a water feature to the swimming pool that drowns out the road noise, the cottage that you stayed in is actually for 2 adults and maybe 2 small kiddies, and to save space we added a small table with 2 chairs, but just outside your cottage there are tables with more chairs in the lovely garden, it is very rare that there are more than 2 adults in those open-plan cottages.
Liesel O - Apr 2019
Algehele gradering
Sentraal, veilig, privaat, maar kort aandag.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u by B My Guest tuis gegaan het, dankie vir die terugvoer. Daar sal onmiddelike aandag gegee word aan die genoemde punte.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Sarah G - Feb 2019
Algehele gradering
Unhygenic and noisy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onhigiënies en raserig.
Die wit beddegoed het ou vlekke op gehad. Die tafel was vuil. Die ketel het stukkies afgegee. Ou muurprop lyk asof dit voorheen 'n kortslyting gehad het. Die swembad was skoon, maar vol stuifmeel en blare. Die volgende oggend het dit beter gelyk, maar het nie die vorige dag geswem soos ek dit wou hê nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
B My Guest se terugvoer
Hi Sarah
Thank you for your feedback, we do really appreciate it. This is definitely unacceptable, we will immediately give attention to the unit that you stayed in, the necessary steps will be taken so that this never happens again. Regarding the swimming pool, we had very strong and bad winds this last few days, as you mentioned the pool is clear and clean, my staff cleans it every morning and every afternoon before going home, unfortunately, the bad winds keep on blowing leaves from the surrounding trees into the pool. Thank you for staying with B My Guest
Amanda H - Des 2018
Algehele gradering
Was so rustig!
Phila M - Nov 2018
Algehele gradering
Had a nice stay.
Johan T - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie Johan, dit is altyd 'n groot blydskap vir ons as ons hoor dat ons gaste hul verblyf by ons geniet het, baie dankie vir die pragtige resensie.
Aneska D - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable, affordable stay.
Yoland I - Feb 2018
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Clarissa V - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Herman S - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese blyplek.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie Petro, dit word opreg waardeer dat u die tyd geneem het om vir ons die hersiening te doen. Dit beteken baie vir ons as os sulke goeie resenseis kry, dit wys ons dat ons op die regte pad is vir kliente satisfaksie.
Elsona F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Sabrina H - Des 2018
Algehele gradering
Nice place and pool was awesome.
B My Guest se terugvoer
Hi Sabrina
Thank you for staying with us at B My Guest. Thank you for the review and we hope to see you again soon
Joggie S - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en sal dit by ander aanbeveel.
Anton U - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Kevin K - Mei 2018
Algehele gradering
It was awesome staying at this place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was heerlik om by die plek te bly.
Ek sal die plek aan enige iemand aanbeveel wat graag wil wegbreek. Personeel en eienaars is baie vriendelik en het ons verblyf genotvol gemaak. Dis ’n unieke plek en ons sal beslis hier bly wanneer ons weer in Knysna is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryna D - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
B My Guest se terugvoer
Hi Maryna,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om ons te evalueer , ons neem elke evaluasie erinstig op om ons by te staan en tot ons strewe tot ons gaste se tevredenheid as hul ons kom besoek
Le-anne D - Des 2018
Algehele gradering
Ja en nee. Was nogal nie lekker met die ander gaste se honde wat daar was nie.
B My Guest se terugvoer
Geagte Le-ann
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons die terugvoering te gee, ons waardeer dit opreg.
Ons vra omverskoning vir die ongerief, my dames wat diens moes die nodig aangepas het vir die eenheid vir n ekstra persoon en hul het nie. Ons is n troeteldier vriendelike gastehuis soos dit ook op die webwerf aandui, solank die eienaars net toesig hou oor hul diere-kinders en hul nie alleen los nie.
Tobias Johan R - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u tyd afgeknyp het om ons terugvoer te gee, dit word opreg waardeer. Dit help ons om n riglyn te stel sodat ons kan kyk waar ons kan verbeter, dit was baie aangenaam om jul by ons te ontvang.
Henno V - Sep 2017
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Dankie julle!
Riaan K - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Louisa J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Reon D - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker.
Leonie D - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Gordon M - Des 2016
Algehele gradering
Kan dit in een woord opsom: Fantasties.
Ann-marie L - Mei 2016
Algehele gradering
Privaat met baie spasie.
Jacques D - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Jan O - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig, skoon en naby alles.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie vir u besoek, dit was regtig baie lekker om u te ontmoet, dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit terdee.
Dit is altyd baie lekker vir ons as ons hoor dat ons op die regte pad is vir die gaste se genot om by ons te kuier.
Wessel V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
B My Guest se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, dit was vreeslik lekker om julle hier by ons te hê.
Kobus R - Jan 2016
Algehele gradering
Comfortable stay.
Richard J - Nov 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
B My Guest se terugvoer
Bie dankie Richard, dit was n absolute vooreg om u te ontmoet, baie dankie vir die terugvoer, ons stel dit altyd hoog op prys.
Ingmar Van Der Mark T - Feb 2016
Algehele gradering
Prettig verblijf. Accomodatie oud maar compleet.
B My Guest se terugvoer
Thank you Ingmar for staying with B My Guest, it was an absolute pleasure to meet you!!!! Hope to see you again soon!
Johan N - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Desire S - Okt 2015
Algehele gradering
Gemaklik.
B My Guest se terugvoer
Beste Des,
Baie dankie dat u B My Guest gekies het om te kom bly. Dit is altyd lekker as ons hoor die gaste het lekker gebly en hul tyd met ons geniet het!
Errol C - Jan 2015
Algehele gradering
Dis die wonderlikste tyd wat ons gehad het en sal definitief weer daar gaan bly.
Theo B - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend en rustige atmosfeer.
Leon H - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en gemaklik.
B My Guest se terugvoer
Baie dankie dat u B My Guest gekies het om te bly.
Dit was regtig lekker om u as ons gas te he.
Lindie S - Feb 2015
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies en lekker rustig.
Hendrik G - Des 2015
Algehele gradering
Aangename plek met alles wat nodig is vir 'n familie, en 'n mooi swembad om af te koel na 'n lang rit.
B My Guest se terugvoer
Goeie dag Hendrik,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om julle by B My Guest te hê as ons gaste. Ons is 'n baie veilige gaste huis, daar is tydens ons hoogseisoen 'n nagwag in die parkeerarea wat ons almal oppas gedurende die nag. Selfs gedurende buite seisoen is dit rustig en veilig.
Lynette D - Feb 2015
Algehele gradering
We had a very enjoyable stay, and will recommend it to others
Fanie L - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
B My Guest se terugvoer
Hi Fanie
Eerstens baie baie dankie dat u B My Guest besoek het, ons is tans besig met die verdompte molle wat kop uitsteek, dis die eerste keer in 10 jaar dat ons nou so n probleempie het.. Baie dankie vir die voorstelle en ons sal dit ten harte neem met opgradeer tyd na die feesn seisoen.
Gerhard V - Jul 2015
Algehele gradering
Dis jammer dat dit geen uitsig oor die meer het nie en by 'n besige pad is. Die eenheid is basies en lyk 'n bietjie afgeleef.
B My Guest se terugvoer
Beste Gerhard,
Baie dankie dat jul by ons by B My Guest kom bly het. Ons neem u terugvoer ten harte en sal definitief verbeter waar ons kan. Ons moes ongelukkig die uitsig prys gee sodat ons dit veiliger vir ons gaste kan maak om met gemoedsrus saam met hul families die tyd kan geniet.
Katherine V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het ons verblyf geniet.
Melanie J - Des 2014
Algehele gradering
My verblyf was baie aangenaam.
Venessa T - Jun 2014
Algehele gradering
Ruim kamers, gerieflike opset.
Russell W - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek.
Fabian S - Apr 2014
Algehele gradering
Great place
Peter B - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties.
Geoffrey G - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie ekonomiese verblyf en veilig.
Ruhan F - Sep 2014
Algehele gradering
Bietjie kort gebly, maar baie lekker en gerieflik.
Heather S - Nov 2014
Algehele gradering
Neat and clean and very suitable for our needs.
Luna M - Okt 2014
Algehele gradering
Net oornag.
Joany D - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker - net te kort!
Evette T - Sep 2014
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Sally B - Apr 2014
Algehele gradering
It was good value for money
Lauren H - Feb 2013
Algehele gradering
Neat and tidy, clean and very convenient.
Herman S - Mei 2013
Algehele gradering
Baie gerieflik, sentraal en goeie waarde vir geld
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heronweg 26, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang