Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'sorah Luxury Tent

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Darelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die beste wegbreek saam met jou eggenoot om mekaar net weer te vind. Die luukse tent was absoluut 5 ster. Dit was 'n wonderlike belewenis om so in die natuur te kon slaap, wakker te word en om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was rustig en ongelooflik lekker kuier. Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful stay. We had a peaceful relaxing stay. Enjoyed the beauty nature had to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie rustig, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaenelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Het lekker gerus. Ons het baie lekker gebly, dankie. Lekker gerus. Ek kan wel 2 aanbevelings maak: 'n groter bed (ek dink die e-pos opsomming het gesê king) en dalk 'n splash pool voor die tent. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful. So clean and restful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Absolutely awesome experience. Tranquil and well-equipped B'sorah Luxury Tent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2023

Kuier was lekker. Rustig en lekker. Houtvloer kort aandag, en ook nie regtig genoeg kombuisgoedere soos net vir braai was daar nie eers 'n braaibak nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Reinhardt W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Privaat, in die bos, wegbreek van die stad. Dit is 'n baie netjiese plek. Jy is in die natuur en dit is 'n perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Bassoraplaas, Hartebeeshoek-pad, Skeerpoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NGNiNDI4LTA2MWItNGM5Zi1hNjZlLWVkMGY2YzliMWJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Portion 14 Farm Bassora Hartebeeshoek Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.846256795577 27.777868509293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang