Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali in Blouberg - One bedroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bali in Blouberg - One bedroom
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Agnes F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes F

Te kort.

Dis netjies, skoon stap afstand van die see af. Baie vriendelike ontvangs. Sal graag weer daar bly.

Ronelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D

Amazing.

The break away was just what my family and I needed. Thanks for your warm hospitality. Will definitely visit again.

Edward D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D

Die uitsig is fantasties.

Die verblyf is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en is altyd beskikbaar.

Lynette P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Great location, exceptional views, comfortable and well appointed.

We enjoyed our stay very much.

Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Sentraal gelee. Goeie uitsig oor see en Tafelberg.

Die woonstel was baie skoon en netjies. Alles wat nodig was, is beskikbaar. Spasie geskik vir slegs 2 persone. Sal aanbeveel.

Glenda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

Regte waarde vir geld! En 'n dierbare eienaar.

Dankie aan die liefdevolle eienaar. Dit was 'n heerlike 10 dae wegbreek in 'n netjiese woonstel met 'n wonderlike seeuitsig. Regte waarde vir geld!

Nazlie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nazlie K

Beautiful.

Host was friendly and accommodating to our needs. An extra room would be a home away from home.

Felicia A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia A

Dit was baie fantasties. Kon tydjie geniet met familie en vriende in 'n rustige atmosfeer.

Die eienaars was so vriendelik en het ons so tuis lat voel. Ek moet sê goeie dienslewering en waarde vir jou geld. Als is so netjies en skoon. Die uitsig oor die see en tafelberg was amazing. Ons het baie lekker gekuier. Ek sal enige een aanraai om Bali in Blouberg te besoek en om hulle dienste te gebruik. Jul sal definitief nie spyt wees nie. Ek sal sonder twyfel hulle weer besoek en gebruik maak van hulle dienste.

Michelle F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Ons kuier was fantasties gewees.

Ons was baie goed verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Dankie vir die ekstra bederfies. Die woonstel is baie goed toegerus, netjies en naby als en die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer gaan.

Hannelie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R

Mooiste uitsig. Besonderse gasvryheid!

Ons het Marianne se gasvryheid, ekstra bederfies, plek wat puik toegerus is en baie netjies is, baie geniet. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, BG03 The Bay, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6bfab1ddfe9719c3358f77857bd57d4e4e99e980490631f7202e3b662f0922a9fed7a963c7b04da34a9d29e9f7f9d04e6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Shell Road BG03 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8118679 18.4711434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang