Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali in Blouberg - One bedroom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Agnes F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Te kort. Dis netjies, skoon stap afstand van die see af. Baie vriendelike ontvangs. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing. The break away was just what my family and I needed. Thanks for your warm hospitality. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die uitsig is fantasties. Die verblyf is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en is altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great location, exceptional views, comfortable and well appointed. We enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sentraal gelee. Goeie uitsig oor see en Tafelberg. Die woonstel was baie skoon en netjies. Alles wat nodig was, is beskikbaar. Spasie geskik vir slegs 2 persone. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Regte waarde vir geld! En 'n dierbare eienaar. Dankie aan die liefdevolle eienaar. Dit was 'n heerlike 10 dae wegbreek in 'n netjiese woonstel met 'n wonderlike seeuitsig. Regte waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nazlie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Beautiful. Host was friendly and accommodating to our needs. An extra room would be a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Felicia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was baie fantasties. Kon tydjie geniet met familie en vriende in 'n rustige atmosfeer. Die eienaars was so vriendelik en het ons so tuis lat voel. Ek moet sê goeie dienslewering en waarde vir jou geld. Als is so netjies en skoon. Die uitsig oor die see en tafelberg was amazing. Ons het baie lekker gekuier. Ek sal enige een aanraai om Bali in Blouberg te besoek en om hulle dienste te gebruik. Jul sal definitief nie spyt wees nie. Ek sal sonder twyfel hulle weer besoek en gebruik maak van hulle dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons kuier was fantasties gewees. Ons was baie goed verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Dankie vir die ekstra bederfies. Die woonstel is baie goed toegerus, netjies en naby als en die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mooiste uitsig. Besonderse gasvryheid! Ons het Marianne se gasvryheid, ekstra bederfies, plek wat puik toegerus is en baie netjies is, baie geniet. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, BG03 The Bay, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6bfab1ddfe9719c3358f77857bd57d4e4e99e980490631f7202e3b662f0922a9fed7a963c7b04da34a9d29e9f7f9d04e6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Shell Road BG03 The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8118679 18.4711434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang