Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Bay Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Ballito Bay Villa
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nontobeko S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nontobeko S

Great place to spend time with either family or friends.

Clean and the service is top-tier. I would go back every weekend. It is a secluded area with a great pool and safe security.

Ballito Bay Villa se terugvoer

Hi Nontobeko thank you for your review. We are delighted that you enjoyed your experience and stay. We sincerely hope to welcome you back soon! Regards Ballito Bay Villa

Ballito Bay Villa
Munette G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Munette G

Lekker vakansie.

Die villa is baie mooi, lekker tuin, en naby aan die see - daar is net nie genoeg gordyne in die kamers nie. Die hoofslaapkamer se glasbadkamerdeur wat uitloop op die tuin het nie 'n gordyn nie, so as iemand in die tuin loop, kan hulle inkyk. Die ander kamer se gordyn dek net 50% van die venster. Dit voel asof iemand in die aand daar kan rondloop en inkyk terwyl jy le en slaap. As die gordyne reg is, is die villa perfek, en het ons baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsend-weg 5, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6de4fd3f3d656a7f476f0fe3375d0e8a34e62a5c26733f14aa9e46ee8769b403d9f6a63480abbd3cb9805cda242af1daf17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536219678378 31.211090593918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang