Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1
Netheid
4.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Myburgh S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myburgh S

Baie lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Met aankoms was die plek nie gereed vir ons nie daar was 'n dubbel bespreking en ons moes 4 ure wag voor die plek reg was vir ons om af te pak na 'n baie lang reis met kinders. Vergoeding vir ons ongerief was belowe, maar niks ontvang nie. Die huis is baie goed geleë en baie gerieflik. Die huishulp bly op die terrein wat dit gerieflik maak, maar privaatheid is 'n probleem omdat sy kan inkom en gaan wanneer sy wil. Huishulp is baie betroubaar en vriendelik.

John D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John D

Teleurstellend vir die prysklas, meer aandag en instandhouding nodig!

Ongelukkig het hierdie eiendom se voorstelling nie aan verwagtinge voldoen nie. Die generator het glad nie gewerk nie. Die krag het ook die heeltyd "ge-trip" selfs wanneer een haardroër en 'n wasmasjien saam aan is. Ook wanneer 'n lugreëling en 'n wasmasjien, of 'n haardroër gelyk aan is. Nodeloos om te sê, twee haardroërs (ons het 5 dames in die huis gehad) op een slag, "trip" ook die krag. Daar is geen spieëlkas met 'n stoel in enige van die kamers vir dames om hare droog te blaas en grimering aan te sit nie. Die enigste spieëls in die huis is in die badkamers. Verlengsnoere (leads) is by ons afgelewer nadat ons hieroor gekla het! Ons het ook meer as 'n ketel verwag in 'n huis van hierdie kaliber. Met verdere navraag is aan ons meegedeel deur die eienaar dat niemand in Suid-Afrika perkoleerders of "French press" het of verskaf nie. Dit is absoluut twak! Al die ander huise wat ons in SA gehuur het (nog altyd) het die een of ander ordentlike koffiemasjien gehad. Dit is ook so elders in die wêreld. Die stoepmeubels se kussings was vuil. Die beste van hierdie huis is vir seker die ligging en Lindiwe wat 'n ster was. Ek sal vir seker nooit weer hierdie eiendom bespreek nie. Die ligging maak nie op vir die ander tekortkominge nie!

Kobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B

Skoonmaak en netheid uitstekend.

Kragopwekker buite werking. Alarm buite werking (reg gemaak tydens verblyf). Elektriese hek raak ook onklaar met krag onderbrekings. Eienaar nie baie betrokke by die regmaak van die items nie.

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-rylaan 32A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc513093196402a1659a1b4e79b37750d589bf7fe42c6e722f155def08ecbb198c39812f8b0e7fc9351711c8ea9a7e1da13a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10) 3 5 1 4 32a Compensation Beach Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.54521 31.21276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang