Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor View Luxury Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle, Christine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beste ligging met uitstekende verblyf en diens! Dit was een van ons beste plekke wat ons al geboek het. Hou net in gedagte dat skoonmaakdienste opsioneel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gerieflik. Luuks. Dit was 'n week waar ons rustig 'n huis by die see kon beleef. Veilig en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker plek alles wat mens nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie netjies, skoon en goeie ligging. Werklik 'n lekker vakansie gehad, plek is netjies en baie veilig. Baie gooeie ligging met private toegang na die hoofstrand. Sal definitief in die toekoms weer gaan, en beveel die plek ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourens
Ballito Manor View Luxury Apartment
Dankie vir die terugvoer. Bly jul het dit geniet en als was in orde!

Vera N
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

It was very good and will go again. The unit was absolutely lovely view, very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourens
Ballito Manor View Luxury Apartment
Baie baie dankie Bly jul het die vakansie by ons geniet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-rylaan 102B, Manor View, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f5d2f4fe932074c4bf22a4294cead6da9993723a6ee4318f57b587579302b735d69123b6426f57146add230d98dd1a37f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 102B Compensation Drive Manor View 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531780251235 31.222411757008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang