Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Village Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-weg 16, Eenheid 134 Ballito Village, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ballito Village Oasis is in die hartjie van Ballito geleë en bied die perfekte selfsorg-toevlugsoord aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat kusverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n balkon.

Gaste het toegang tot 'n reeks fantastiese geriewe op die perseel, insluitend wasgoeddienste, 'n klimraam vir kinders, braai-areas, staproetes, 'n restaurant, 'n fiksheidsentrum en 'n swembad. Die kompleks is gerieflik naby plaaslike winkels, restaurante en die pragtige strande van Ballito.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Ligging

  • Douglas Crowe-weg 16, Eenheid 134 Ballito Village, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-weg 16, Eenheid 134 Ballito Village, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2a5fae4ed52f3f016219ebad796a98da946c87c3f16b3e0db051628947621f0e5ea27dd61a4ebd865fa05f6646c65d4543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 Douglas Crowe Road Unit 134 Ballito Village 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531934376628 31.194825768471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang